Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibiscus Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irene-laan 220, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hibiscus Garden Cottage is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom in Helderberg Estate, Somerset-Wes geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas, sowel as 'n etenstafel en stoele wat sentraal geleë is. Vir bykomende gerief, is daar ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke.

Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe op die stoep, 'n gedeelde swembadarea, sowel as veilige parkeerplek. Die eiendom het 'n elektriese heining.

Slaapplek

’n Bespreking by Hibiscus Garden Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Hibiscus Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jakkie en Franci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Irene-laan 220, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibiscus Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irene-laan 220, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbf86850f630d52f430f1dd63d5d10e820ace17e80bbb82a74176e5c6a08e3d5b9f8d79572744b624ffba48e239eda15d041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 220 Irene Avenue Helderberg Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.052480387069 18.829879938048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem