Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Gem

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoeker-keeromstraat 9, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Hidden Gem is 'n bekoorlike en unieke selfsorg-vakansiehuis wat noord front en 'n uitsig in die rigting an die wildtuin bied. Dit bied privaatheid, ruimte en natuur op die veilige Langebaan Country Estate en is naby strande, 'n gholfbaan, putt-putt-baan, gholf-oefenbof en landgoedgeriewe soos 'n Oxygym-gimnasium en sportgeriewe wat dit ideaal maak vir gesinne en groepe vriende wat lief is vir gholf, hardloop, wildkyk, bergfietsry, rolbal, tennis, sokker, visvang, bootry, vlieërvlieg, seilplankry, perdry en veldfietsry.

Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-slaapkamer het 'n TV met 'n mediaboks, linne, 'n haardroër, waaier, handpompseep by die wasbak en badhanddoeke.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus en het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slaapbank en 'n TV met 'n Android 11-mediaboks. Daar is ook gratis WiFi met 'n UPS-rugsteunstelsel vir tydens kragonderbrekings.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai met 'n uitsig oor die landgoed en die 12de skoonveld. Die lang voorstoep lei na 'n effens verhitte, 12 m lange swembad. Die swembadpomp skakel in die middagure aan om die swembad te verhit. Gaste moet die swembadskoonmaakmiddel in die swembad los en nie met die pompinstellings peuter nie.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die landgoed bied ook 'n gholfbaan, 'n dryfbaan met 'n koffiewinkel, 'n klubhuis met 'n restaurant en sitkamers met kaggels om 'n drankie en die sonsondergang oor die strandmeer te geniet, 'n Pro Shop, 'n restaurant en 'n rits sportgeriewe soos bv. sokkervelde en nabygeleë parke vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Hidden Gem sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Hidden Gem
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Geoff Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 8

Ligging

  • Hoeker-keeromstraat 9, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hidden Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoeker-keeromstraat 9, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA731a1e9f013bba74df1c1ffb128a41d37a60eab28fc707f323c71d041f7ac1e368056eec2c5853169e33a0cd66e73732d38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 9 Hoeker Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.073430761922 18.04364643373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem