Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Karoo Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Alme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Hidden Karoo Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Leon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vredevol, stil, omring deur die natuur.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hallo Leon
Ons is bly julle het die stilte van die Karoo geniet tydens julle wittebrood!
Weereens baie geluk met julle huwelik.
Mag julle 'n wonderlike lewe saam hê!
Groete
Almé

Hidden Karoo Cottage
Cobus G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bliss of the Karoo - stunning.

All very good - had a lovely stay at Hidden Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hallo Cobus en Ilze
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die Karoo geniet. Ilze, baie dankie vir die pragtige fotos. Jy het 'n absolute gawe om detail vas te vang op kamera.
Hoop julle kom weer kuier.

Karoo groete
Alme

Hidden Karoo Cottage
Eddie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig baie lekker gebly. Dit is werklik 'n pragtige omgewing.

Heerlik, ruim en baie privaat en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

N oase in die warm Karoo.

Alles was pragtig en skoon. Vriendelike diens. Ligging was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hallo Hannelie
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die 'ekstra warm' aand in die Karoo geniet!
Karoo groete
Alme

Hidden Karoo Cottage
Lena E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lena E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

It was a breathtaking place, very neat and very peaceful. Will definitely go back again and definitely stay a few extra days. The host came and welcomed us; it was awesome. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hallo Lena
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die kuier by ons in die Karoo geniet. Julle is altyd weer welkom.
Karoo groete
Alme

Hidden Karoo Cottage
Amelia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ons het heerlik gebly. Die gasvrou was wonderlik en baie akkommoderend toe ons die datum verander het. Haar kommunikasie vooraf en tydens ons verblyf is wonderlik. Die huis is fantasties, ruim, skoon, modern met 2 groot stoepe om te kuier. Een met 'n ingeboude braai en klein swembadjie wat wonderlik is in die Karoo hitte. Die huis is baie privaat met 'n uitsig op 'n dam en mooie landskap. Ons was bederf met reën en 'n fantastiese sonsondergang. Baie veilig, kon met 'n oop kamerdeur na die stoep slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hallo Amelia
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet, en nogmaals dankie dat julle die gastehuis 'spotless' agtergelaat het.
Julle is altyd welkom, veral as julle weer vir ons heerlike reën saambring
Karoo groete
Almé

Hidden Karoo Cottage
Mari V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Gesin met tieners

Wonderful getaway from city.

We had a lovely time at Hidden Karoo Cottage and will definitely be returning, hopefully for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hi Mari
Baie dankie vir julle terugvoering.
Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Weereens baie dankie dat julle die gastehuis
'spotless' agtergelaat het.
Karoo groete
Alme

Hidden Karoo Cottage
Izelle E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi!

Pragtige eenheid in die weggesteekte Karoo. Asemrowende mooi uitsig rondom die eenheid. Alles lyk presies soos die fotos dit uitbeeld, binne en buite die huis. Jy moet 'n draai gaan maak, jy sal nie spyt wees nie. Ons gaan vir seker weer en sal dan langer as net een aand bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inette P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inette P

Gemaklike Karoo weelde.

'n Pragtige luukse rusplek omvou in die Karoo se ongereptheid. Die huis is ruim en uitstekend toegerus, en die dekor is keurig. 'n Mens weet sommer met die intrapslag hierdie is 'n heerlike bederf. Ons is hartlik ontvang en die gasvrou doen regtig moeite om te verseker dat haar gaste tuis voel. Sal beslis volgende keer langer vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hallo Inette
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is so bly jy het 'n wonderlike Karoo-ervaring gehad! Was lekker om jou te ontmoet. Weereens dankie dat jy die gastehuis so 'spotless' agtergelaat het. Julle is altyd welkom!

Karoo groete
Alme

Hidden Karoo Cottage
Karin J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J
Gesin met tieners

Karoo belewenis.

Hidden Karoo Cottage is 'n juweel in die Karoo. Dit is die mooiste plek en ons sal graag terugkeer. 1 nag was vir seker te min. Karoo-gasvryheid op sy beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hallo Karin
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dis so lekker om te hoor dat gaste ons plekkie geniet en weer wil terugkom.
Julle is altyd weer welkom.
Karoo groete
Alme

Hidden Karoo Cottage
Riaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Dit was 'n besondere belewenis, die grondpad is goed genoeg, verblyf was besonder.

Dit was puik, vir seker die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hallo Riaan
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop julle kom kuier weer vir ons!
Karoo groete
Alme

Hidden Karoo Cottage
Jaco S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Gesin met tieners

Waarde vir geld!

Wow! Een van die beste oornag opsies tussen JHB en Kaap. Ons sal elke jaar van julle gebruik maak. Baie dankie vir die goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D

Ongelooflike lekker plek om te gaan rus!

Dankie vir die ongelooflike Karoo gasvryheid. Die plek is so luuks en netjies, daar is niks wat mens kort nie. Die Sonkrag is ongelooflik, so daar is geen loadshedding nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hallo Madelein
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Hoop julle kom kuier weer vir ons in die Karoo!
Groete
Alme

Hidden Karoo Cottage
Kobus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Gesin met tieners

Rustigheid.

Wat 'n geweldige manier om die vakansie te begin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hallo Kobus
Dankie vir jou terugvoering.
Hoop ons sien julle weer!
Kom geniet die rustigheid van die Karoo.
Karoo groete.

Hidden Karoo Cottage
Brendon B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon B
Gesin met klein kinders

Beautiful Karoo gem.

Beautiful, neat and clean. Lots of space and amazing views. We bought some meat and roosterkoek from the host and had a great dinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hi Brendon
Thank you so much for sharing your experience with us.
We hope to see you again
Regards
Alme

Hidden Karoo Cottage
Esmari C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bekoring.

Pragtige moderne huisie met die mooiste Karoo-uitsig! Jacques en Almé is heerlike gasheer en gasvrou! Ons gaan beslis weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hi Esmari,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Julle is altyd weer welkom om vir ons te kom kuier.
Karoo groete,
Alme

Hidden Karoo Cottage
Lizette F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Pragtig ingerig met alles wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hi Lizette
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering
Hoop ons sien julle weer!

Vrolike Karoo groete
Alme

Hidden Karoo Cottage
Dalida W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalida W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielerus.

Die verblyf by Hidden Karoo Cottage stel jou instaat om weer asem te haal en sonder skuldgevoel te kan rus. Die omgewing voed die siel. Dankie aan Almé - jy is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hi Dalida
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly julle het die paar dae by ons geniet en lekker gerus. Dankie dat julle die gastehuis skoon en netjies agtergelaat het. Julle is altyd welkom.
Bring ook vir ons weer lekker reën saam.
Karoo groete,
Almê

Hidden Karoo Cottage
Mienki D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienki D
Gesin met klein kinders

'n Salige ontvlugting van die besige lewe. Naby die natuur in 'n baie stylvolle plekkie. Ons sal vir seker weer gaan.

Baie lekker en stylvolle blyplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hallo Mienkie
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het jul kuier op die plaas geniet.
Kom gerus weer, julle is altyd welkom.
Karoo groete
Almé

Hidden Karoo Cottage
Elize S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, sou graag langer wou bly, maar kom vir seker terug. Baie besonderse, stylvolle Karoo-ervaring.

Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Ongeveer 47 km goeie grondpad, maar die rit is oor en oor die moeite werd. Baie veilige omgewing en mooi Karoo-landskap. Die eenheid is nuut, van uiters hoë standaard en getuig van goeie, stylvolle, duur smaak. Die kombuis is met die beste toegerus. Ek kan hierdie vir enige toeris aanbeveel. As jy wil ontspan sal ek ten minste 2 dae aanbeveel as jy op roete is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hidden Karoo Cottage se terugvoer

Hallo Elize
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit was lekker om julle te ontmoet en ' n stukkie van die Karoo met julle te deel.
Kom kuier gerus weer!
Karoo groete
Almé

Hidden Karoo Cottage
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dwarlwinds Poort Plaas, Pixley ka Seme Distrik Munisipaliteit, 8765, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1f65a84cb31478c7b6910ee25a61afca808e21877b28c26f616059c8b61b81d8ac785d5a0943aad04c4495a3d42de91fd37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Dwarlwinds Poort Farm Pixley ka Seme District Municipality 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.142047589656 23.965642618384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem