Hideaway

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Refiloe H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

My second stay at Hideaway, everything was perfect! Clean and comfortable. This was my second time staying at Hideaway, and once again, everything was perfect. The place was spotless, comfortable, and had everything I needed for a relaxing stay. Jacqueline was incredibly friendly and welcoming, which made the experience even better. I’ll definitely be returning again, highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla L
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie mooi, veilig met genoeg spasie en lieflike geriewe. Ek is baie tevrede met my verblyf gewees. Die kamer was groot, baie mooi en netjies en het al die noodsaaklikhede gehad (en die beste kussings). Ligging was maklik om te kry, veilig (met veilige parkering) en naby aan winkels ens. Gasheer was vriendelik en het moeite gedoen en was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik en pragtig! Tweede keer dat ons hier oorgeslaap het en dit was weer puik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bossie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Wow! Ons het regtig baie lekker gebly. Baie mooi, skoon en veilig! Dis ook baie naby aan Mediclinic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtig netjies met alles wat nodig is vir gerieflike oorslaap. Baie gerieflik, netjies en skoon. Pragtig, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanè C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie tevrede! Baie netjiese gastehuis met ruim kamers. Alles wat mens nodig het op een plek. Veilige parkeerarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie skoon en netjiese plek. Baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Perfekte verblyf. Pragtig, modern, gerieflik en sentraal geleë. Was absoluut perfek vir ons. Die fotos doen die plekkie nie 'n goeie diens nie, dis regtig 'n pragtige plekkie. Sal vir seker weer in die toekoms daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Netjies, baie mooi en moeite gedoen met my. Baie naby hospitaal geleë en pragtige kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ravi C
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2025

Relaxed. All good, perfect for a stay over or en route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Muller Street, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHJhd4CZqtwQyS13tqDS1sxiHngB2HjwnZvijwAbc7kZXffuBLB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 35 Muller Street Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.23093 28.32248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang