Hideaway

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hideaway is 'n moderne woonstel in Bethlehem wat gerieflik ingerig is vir 4 gaste.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitarea het 'n TV met Netflix en DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met braaigeriewe.

Hideaway is 500 m vanaf 'n winkelsentrum, 600 m vanaf MediClinic Hoogland en 1,5 km vanaf die Dihlabeng Mall.

Slaapplek

'n Bespreking by Hideaway sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hideaway gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za