LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Highlander Trout Lodge | LekkeSlaap
+57

Highlander Trout Lodge

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 83, Hartebeeshoek, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Highlander Trout Lodge is 'n werkende plaas wat in die Hartebeeshoekvallei skuil. Ons bied luukse selfsorg-akkommodasie in individueel-versierde kothuise. Dit is die ideale plek vir die kunsvlieghengel-entoesias of vir diegene wat net op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is net 45 minute van Pretoria en Johannesburg af.

Verblyf is beskikbaar in 4 kothuise wat die Kingfisher, Trout House, Hartebeest House en die Farm House insluit. Elke eenheid het 'n sitarea met 'n TV met DStv, 'n kaggel, eetarea, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n privaat stoep met braaigeriewe. Die Kingfisher-kothuis is in 'n lowerryke tuin en bied 'n uitsig oor die foreldamme. Dit het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die Trout House is ook in 'n lowerryke tuin en word deur 'n grasperk en bome omring. Dit het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Hartebeest House het 'n grasdak en 'n bosveldgevoel. Dit het slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Die Farm House bied 'n uitsig op die berge en oor die groen weivelde. Dit het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers.

Alle linne en handdoeke word voorsien en die eenhede word daagliks skoongemaak.

Highlander Trout Lodge is bekend vir uitmuntende, maar meer uitdagende kunsvlieghengel. Ons het 8 areas stil water van verskillende groottes en ongeveer 1 km rivierfront. Al die damme is voorsien van reënboogforel. Geelvis kom ook natuurlik in die riviersisteem en damme voor. Gaan stap op die oewer van die ongerepte Skeerpoortrivier met sy glashelder water, of hou piekniek by een van die damme of die geriewe langs die rivier.

Dit is 'n fotografie-paradys. Hier is ook uitstekende voël- en wildkykgeleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 47 resensies vir Highlander Trout Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Deel 83, Hartebeeshoek, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Highlander Trout Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 83, Hartebeeshoek, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3d8636fe47a243617b15ea307864db0c8ddf77dd4904d0eab0c3c3adea0cadeb3bed79224119d77a6e7aa4b4f0c13d60efc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 Portion 83 Hartebeeshoek 0232 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.844622574074 27.784808725119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!