LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Highlander Trout Lodge | LekkeSlaap
+57

Highlander Trout Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 47 resensies vir Highlander Trout Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anneli N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli N
Gesin met tieners

A five-star experience. We arrived late but were still awaited. Our chalet was heated and curtains drawn and lights switched on. Friendly, courteous personnel.

A beautiful working farm with five-star facilities, well-trained staff, and beautiful surroundings. Well-furnished and equipped and thinking of everything - even a picnic basket and blanket. I will visit again.

Stefan B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend-mooi.

Ons wou nie huis toe gaan nie! Die mooiste plek waar ons nog gebly het. Sandra, julle is regtig bevoorreg om daar wakker te word elke dag.

Marian L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marian L
Enkelreisiger

Pragtige omgewing, still, rus vir jou siel.

Hou van die uitleg van die huis, die boma wat omring is met bome. Spinnekoppe bietjie te veel, maar deel van die bosomgewing. Trout-dam omgewing ook mooi skoon gesny. Lekker stil. Dankie vir die vriendelike omgee en diens.

Alida L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig.

Ons het wegbreek nodig gehad. Dit was perfekte plek om rus vir ons siele te vind. Als was perfek. Sal definitief weer daar bespreek. So ongelooflik mooi.

Deon V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Gesin met klein kinders

Baie mooi plaas.

Lekker gebly. Daar was wel perdebyneste op die stoep wat dag kuier daar moeilik gemaak het. Dit kan wel maklik uitgesorteer word. Visvang was nie maklik met forelhengelstok maar baie vis te sien. Baie mooi visdamme. Anders was dit 'n lekker kuier.

Trevor S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor S
Gesin met tieners

Beautiful location with great fishing dams.

A peaceful night away with great fishing facilities. Clean and comfortable. A million miles from home and yet right on the doorstep.

Rachel G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel G

Stil, rustige verblyf!

Baie aangename gasvrou. Huis waarin ons tuisgegaan het, is lieflik ingerig. Pragtige omgewing. Het heerlik ontspan!

Stefan K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons hou van die rustigheid.

'n Heerlike wegbreek plek weg van die stad. En dis nie te ver nie.

Arend W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arend W
Gesin met tieners

Pragtige plek, bo verwagting.

Ons het heerlik gekuier. Pragtige omgewing.

Jacques J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, eenhede is baie ruim en stylvol, lekker plaasatmosfeer.

Highlander Trout Lodge is 'n pragtige, rustige wegbreekplek, die eenheid waarin ons gebly het, Highlander, is baie ruim en stylvol, die inhoud en toebehore van die eenheid is meer as voldoende en van hoogstaande kwaliteit. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Daar is genoeg forelle maar ons het bietjie gesukkel om hul te vang. Ek gaan beslis weer die die oord besoek.

Stuart I - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stuart I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie aan ons verwagtinge voldoen nie. Nie waarde vir geld nie.

Eienaars het geen kontak gemaak met ons om ons te verwelkom nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Did not live up to expectations. Not value for money .

No contact from owners on arrival to welcome us.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ean B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ean B

Was baie lekker atmosfeer met lekker kaggelgeriewe en groot kombuis.

Kry ook hout saam om vuur te kan maak en braai. Kan piekniekmandjie vat en afstap rivier toe.

Marieke S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magies mooi tussen die bome.

Dis 'n mooi, ruim huis. Ons was net twee, maar 4 mense sal baie lekker daar bly. Die kombuis is toegerus met alles denkbaar, selfs 'n mandjie en piekniekkombers! Die kamers het verwarmers en die handdoeke is warm gemaak. Die omgewing is betowerend, mooi bome en baie voëls, groen om die foreldamme.

Warren K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë vir 'n vinnige naweek-wegbreek.

Goed geleë vir 'n vinnige naweek wegbreek. Eenheid was skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.

Danel R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Danel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerder kurperplek as forelplek.

Goed ontvang, huisie mooi, skoonmaakdiens baie swak. Water was vuil en gronderig, kon nie bad. Was ook sleg met ons baba wat bad en bottels was betref. Geen forel gevang nie net kurpers en een geelvis. Damme toegegroei twee damme het geen aktiwiteit van vis nie.Wat 'n wonderlike plek om te bly, dankie Lidia en span vir goeie kliëntediens

Highlander Trout Lodge's terugvoer

Omdat ons in ‘n landelike area is, kom ons water uit ‘n boorgat. Die bruinerige water was veroorsaak deur ‘n kragonderbreking. As jy die kraan net ‘n rukkie laat loop, is die water weer helder.
Onthou om ons asb dadelik in kennis te stel as jy enige probleem ondervind, sodat ons dit kan regstel. Ons kontaknommers is in die eenheid of vra vir die staflid wat na jou omsien. Wonderlik, julle het ‘n geelvis gevang! Die forelle neem makliker die vlieg in die winter as dit koeler is. Geniet julle nuwe baba en dankie vir die terugvoer!

Highlander Trout Lodge
Elaine B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielerus. Dankie!

Sien julle beslis weer!

Johanni B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johanni B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is gerieflik en in pragtige natuur.

Die verblyf was gerieflik en skoon, maar aangesien dit as 'n forelplaas bemark word, dink ek voornemende gaste behoort vroegtydig, reeds in die advertensie, ingelig te word dat die damme slegs van April tot Oktober met vis aangevul word en dat somermaande nie geskik is vir forelvang nie.

Highlander Trout Lodge's terugvoer

Ons broei self ons eie forelle uit en vul die voorraad in die damme aan soos benodig gedurende die jaar. Ons is nie gebonde aan sekere tye van die jaar nie.

Forelvangs is gunstiger gedurende wintermaande, maar jy kan steeds suksesvol wees in die somer as jy ‘n lyn gebruik wat sink of eksperimenteer met verskillende vliegies. Forel is geneig om na die bodem van die dam te beweeg in die somer.

Geelvis kom natuurlik voor in ons riviersisteem en damme en jy kan hulle ook met die vlieg vang gedurende die somermaande. Onthou gerus om dit te probeer volgende keer.

Dankie vir die terugvoer

Highlander Trout Lodge
Floris C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Floris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en vriendelike diens.

Ons sal definitief weer gaan en aanbeveel om daar te gaan rus. Alles is netjies, skoon en die diens is goed. Dankie julle.

Jane M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jane M
Saam met vriende

A very pleasant stay.

We enjoyed the outdoors, the relaxing atmosphere, the distance from home, the peace and quiet. A very large home and a restful stay in the Kingfisher unit. Perhaps a bigger fridge is necessary if catering for 6. I thoroughly enjoyed myself! And when the water runs into the bath, it is in the shape of a heart.

Christa S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sonder om ver te ry, kon ons 'n pragtige, rustige omgewing ervaar waar ons heerlik kon ontspan.

Besonder mooi omgewing. Ons kon soveel foto's neem wat ons kan gebruik vir skilderwerk - dis werklik 'n skilderagtige omgewing. Die akkommodasie is ruim, gemaklik, met 'n outydse sjarme, maar terselfdertyd baie gerieflik met alles wat jou verblyf plesierig maak. Die honde het kom kuier, maar was glad nie lastig nie. Ek het hulle gemis nadat ons weg is. Ons sal weer wil gaan en vriende saamneem - daar is soveel ruimte. Ons is nie hengelaars nie, maar het die natuurskoon baie geniet.

Altus M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreek.

Ighlander Trout Lodge is die perfekte plek om weg te kom van als af. Baie rustig en pragtige plek. Ek sal enige tyd weer teruggaan en ek beveel dit grootliks aan. 100% Privaatheid, 10/10 plek.

Daniël Jacobus V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area met genoeg luuksheid om jou verblyf terdeë te geniet.

Vanaf aankoms is ons vriendelik ontvang en gehelp met die afpak. Die diensdames ken hulle werk, asook die slaapplek wat jy gaan gebruik om dit vir jou maklik te maak om in te pas en van die begin af te ontspan. Die verblyf-eenheid is goed gemeubileer en het uitstekende toerusting. Jy kan pak vir die dag en uitgaan op ekskursies en as jy terugkom is alles weer skoon en op hul plek. Alles werk net. Ons plekkie in die bos is heerlik en geen ander vakansiegangers in onmiddellike sig nie, wat dit baie ontspanne maak. Ek kan Highlander Trout Lodge vir enige iemand aanbeveel vir 'n wonderlike sentraal geleë wegbreek.

Chanelle S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweekwegbreek!

Ons het baie lekker in die plaashuis gebly. Die huisie is regtig gerieflik. Lekker gerus! Ek dink wel die plaashuisie begin bietjie hier en daar opknap werk benodig. Kan Highlander Trout Lodge aanbeveel.

Daniel N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wondelike natuur.

Wonderlike natuur en lekker vuurmaakplek.

Christo D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek vir ontspan in 'n pragtige ligging.

Puik diens. Pragtige ligging. Eenheid is baie netjies en het alles wat jy nodig het en nog meer. Vir seker die moeite werd.

William E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely lodging and setting, trout facilities need improving.

See stars.

Jessica C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica C
Gesin met klein kinders

Ons het vreeslik lekker gerus en dit is 'n baie mooi plekkie om te wees, ons het elke middag rustig gaan stap en my kind was mal oor die skapies

Baie vriendelik en behulpsaam, dis 'n pragtige plek en dit is so lekker om deel te wees van die natuur, maar ek nog steed jou luxury te hê.

Tania N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Tania N
Gesin met klein kinders

All the dams are overgrown.

Unfortunately Highlander Lodge is not a destination for fly fishing (the photos on the website are obviously very outdated). We were dismayed to find on arrival that all the dams were overgrown. We were informed that this was for the bird life? Why advertise fly fishing then? We only found one small spot at the dam by the Farmhouse (Which we moved to after booking Trout House). The cottages are neat and tidy, but in need of upgrading. What a let down after looking forward to this holiday and as a treat for our son who had received his first fly rod for Christmas. The owner offered a refund after we complained (Please note we did advise on the booking form that there were 3 guests fishing) but we made the best of it as we only had this opportunity for a breakaway. The surroundings were however beautiful and peaceful.

Highlander Trout Lodge's terugvoer

Dear Tania,

Thank you for airing your view. We value your opinion and will always investigate the validity of every comment made.

We have a wide variety of guests staying at the Highlander. Apart from fly fishing, the Highlander is also about the outdoors, bird watching (sections of embankment will always stay untouched for nesting and shelter), taking walks, or just soaking up the tranquillity and beauty.

We do keep our profile current as far as possible. The last picture uploaded was in December and we have just posted a picture of the yellow fish that occurs naturally in our dams and river system. We are so sorry that you did not hook one of those during your stay.

Regards,
Highlander Trout Lodge

Highlander Trout Lodge
Danie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met vriende

Rustige atmosfeer wat jou wat jou inspireer om elke oomblik te geniet.

Baie mooi eenhede met alles wat jy nodig het om jou verblyf te geniet. Die plaas en bos se rustige atmosfeer laat jou ontspanne voel. Goed geleë. Jy hoef nie ver te ry om 'n hele klomp interessante eetplekkies en besienswaardighede gedurende die dag en aand te besoek nie.

Eric V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en pratige plek vir 'n naweek weg van die stad.

Sien sterre.

Tina V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina V

Baie netjies en ruim in 'n pragtige en goed-versorgde omgewing.

Ons het in Kingfisher oorgebly. Ons is 'n gesin met volwasse kinders en wou 'n spesiale aand hê. Dit was hiper-netjies en heerlik ruim, met goeie kwaliteit binneversiering. Die omgewing is pragtig en baie goed versorg, met lekker stapplek. Ons het nie die aand self gebraai nie, maar ek het gesien daar was hout neergesit. Beslis aan te beveel.

Anthony B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid van die huise en die damme was net wat my siel nodig gehad het.

'n Mens kan sien dat die damme en ander areas op 'n stadium 'n bietjie nie aandag gekry het nie, maar nou is daar mense wat vir die plek lief is en daarvan hou dat gaste kom om die tydjie te geniet. Ons was nou nie baie suksesvol met die visvang nie, maar darem twee klein forelle kon kry, 'n geelvis en 'n paar kurpers, maar ons was daar om weg te breek in vrede en dit kon ons doen daar. Sal beslis in die winter wil teruggaan om daai kaggel in die kamer te toets. Sou lekker gewees het as hulle forel te koop aangebied het vir gaste, want so 'n vars forel oor die kole sou darem goed afgegaan het.

Highlander Trout Lodge's terugvoer

Die instandhouding van die oewers is 'n deurlopende proses. Omdat ons gaste het met uiteenlopende belangstellings, probeer ons 'n balans te behou tussen voëllewe en vlieghengel. Daar sal dus altyd areas wees waar die oewers ongesny gelos word om skuiling en broei areas vir die voëls te verskaf. Skakel ons gerus indien jy wil forel koop volgende keer. Ons slag vars op bestelling. Dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoer te gee en o ja, dit is nog altyd dieselfde eienaars

Highlander Trout Lodge
Hennie O - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig. Pragtige natuurskoon. Netjiese wooneenhede ver van mekaar af.

Netjiese gemaklike huis. Heerlik rustig en voel of jy heeltemal afgesonder en alleen is. Pragtige natuurskoon en rustige atmosfeer. Baie voëllewe rondom die damme. Lekker visvang alhoewel ons nie die beste tyd daar was nie, geen forelle nie maar wel vlei en kanariekurpers. Vang en vrylaat is ons voorkeur so dit het ons gepas. Alles wat mens benodig om net heerlik te kan rus en wegbreek van die gejaag, en dis so lekker naby aand die stad. Puik gewees.

Fiona D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit so geniet. Die huis is pragtig.

Daar is ongelooflike voëllewe. Baie rustig en baie mooi geleë. Lekker privaat. Sal weer hierheen kom en die mense is baie vriendelik!

Ankie P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ankie P
Saam met vriende

Pragtige, goedbestuurde wegbreekplek gerieflik naby die stad.

Die personeel is hartlik en goed opgelei. Dit is 'n pragtige plek! Ek beplan reeds om weer soontoe te gaan. Daar's nog baie foto's wat wag om geneem te word.

Derick G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein juweel. So na aan die huis!

Pragtige klein juweeltjie, net 'n klipgooi van Gauteng. Heerlike, rustige wegbreek vir besige Gautengers.

Arina J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina J
Saam met vriende

'n Lekker rustige atmosfeer om vir 'n naweek weg te breek.

'n Rustige, netjiese en veilige omgewing waar jy kan ontspan. Die huis is goed ingerig en baie privaat. Daar is egter opknapping nodig. Sal dit beslis aanbeveel as jy net vir 'n paar dae wil gaan rus. Het spesifiek daar bespreek om te gaan vlieghengel. Dit was egter 'n groot teleurstelling. Die riete maak die damme ontoeganklik. Kon slegs in een dam hengel maar ook beperk - het geen forel opgelewer nie. Kon ook nie in die rivier hengel nie om dieselfde rede.

Anton J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met vriende

Rustig, vriendelik, skoon, netjies.

Rustig, vriendelik, skoon, netjies met 'n pragtige uitsig.

Freda S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, excellent accommodation, peacefull and quite, perfect escape.

We loved this house next to the trout hatchery and dam. The perfect place for a quick getaway to complete privacy and beautifull surroundings. We will surely return for a longer stay during the winter. Beautiful gardens and helpfull staff. The dogs were an absolute treat. Home away from home.

Dirk B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Ons het heel lekker gerus.

Baie, baie dankie. Baie goeie diens.

Pieter D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en baie mooi.

Die plaashuisie wat ons was is smaakvol en baie aangenaam met 'n lekker braai-area. Nie te veel mense nie, so jy het jou privaatheid dit is lekker stil met plaasdiere in die agtergrond. Lekker hengel-area. Sal beslis terugkeer.

Amanda S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met vriende

'n Naweek weg met 'n vriend vanuit Holland.

Highlander Trout Lodge bied uitstekende verblyf-opsies en pragtige natuurskoon. Die verblyf-opsies is almal privaat geleë en baie goed ingerig. Ons verblyfreëlings is professioneel gehanteer en dit het bygedra tot 'n baie genotvolle naweek.

Yolande T - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande T
Gesin met tieners

Sielerus in 'n asemrowende omgewing.

Was bogemiddelde heerlike naweek. Uiters netjiese plaas en die damme is glashelder. Ons eerste forelvang - twee grotes ingekatrol. Ons is 'hooked'!

Rashel V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig op berge en foreldamme.

Vriendelike personeel, kon lekker stap en plaas ervaar. Het rus nodig gehad en gekry. Sal volgende keer my hand op die visvang probeer.

Jenine P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek!

Ons sal beslis weer hier kom wegbreek.

Pieter S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, gasvry, rustig en romanties.

Ontvangs was baie professioneel. Personeel baie hulpvaardig en goed opgelei. Die verblyf is baie netjies en skoon. Hulle het aan al die klein goedjies gedink: by al die braai-areas is klaar netjies hout gesit. Die baie water gee 'n rustige atmosfeer, die plaas is pragtig geleë en netjies versorg. Daar is baie romantiese plekkies om piekniek te hou. Ons kon lekker laat slaap baie. Stil en rustig op die plaas.

Brenda R - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R

Skoon, modern en rustig.

'n Wonderlike belewenis. Ek en my ma het haar 93ste verjaarsdag in die 'Farmhouse' gevier en toe ons terugkom van middagete, staan daar 2 cupcakes met kersies op en 'n persoonlike verjaarsdagkaartjie vir haar! Uitstekende gasvryheid.

Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 83, Hartebeeshoek, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3d8636fe47a243617b15ea307864db0c8ddf77dd4904d0eab0c3c3adea0cadeb3bed79224119d77a6e7aa4b4f0c13d60efc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 Portion 83 Hartebeeshoek 0232 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.844622574074 27.784808725119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!