Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highline

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 125, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Highline is 'n pragtige vakansiehuis op die strandfront en bied selfsorgverblyf in Lambertsbaai. Dié huis spog met ononderbroke uitsigte oor die see en is ideaal vir 'n familie of 'n romantiese wegbreek.

Daar is slaapplek vir 6 volwassenes en 6 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en dubbelbed. Die gastekwartiere het ook 'n alkoof met 3 stapelbeddens vir kinders met pakplek onder dit. Let asb. dat die stapelbeddens slegs vir kinders onder 16 jaar geskik is. Gaste in die laaste 3 kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n aparte yskas, aparte vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Die ruim leefarea het 'n pragtige see-uitsig, 'n binnebraai en 'n kaggel. Daar is ook 'n onderdak-binnehof met 'n vuurput, buitelugstort en 'n klein dek met sitplek.

Die perseel het 'n privaat hek wat toegang tot 'n stil strand bied waar gaste kan swem en sonbaai. Verder kan gaste ook visvang, voëlkyk, gholfspeel, die 4x4-roetes aandurf en heerlike maaltye by die plaaslike restaurante geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Highline sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 6 mense
3 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Highline
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Strandstraat 125, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Highline het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 125, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10729a419b8ad5ddef4c46d9cf12a032c41dcd86781f1f98af758c3ef723bcb3350a85c59b7af00a36570537e099bb431b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 125 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.104066535321 18.304705174869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem