Hillandale
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalstraat 4, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hillandale is in die bekoorlike dorpie genaamd Laingsburg wat reg deur die jaar 'n vakansiebestemming is en tussen ruig heuwels en oop vlaktes geleë is. Dit bied gaste 'n manjifieke 360º-uitsig oor die dorp en is omring deur 'n tuin wat pragtig instand gehou word.
Dié verblyf het 6 selfsorg-eenhede op 1 perseel. Elke eenheid het 'n privaat ingang en is toegerus met 'n stoof, yskas,mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n satelliet TV. Al die linne en handdoeke word voorsien.
By Hillandale is daar buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek onder 'n skadunet. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Anna C P Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 288
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Hospitaalstraat 4, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Hillandale het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Laingsburg Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalstraat 4, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap