10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Somerset-Wes Akkommodasie by Hillside Cottage | LekkeSlaap
+16
+16

Hillside Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillary-singel 10, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Hillside Cottage is in Somerset-Wes geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige ateljeekothuis hoog teen die hange van die Helderberg, en dit word omring deur bome. Luister na die uilgeluide soos jy aan die slaap raak. Die smaakvol versierde kothuis is aan die voorkant van 'n residensiële erf wat met die eienaars gedeel word geleë. Gaste het toegang tot 'n gedeelde oprit en voorhek, maar die kothuis is apart van die hoofhuis.

Die oopplan-ateljeekothuis het 'n dubbelbed, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea en 'n eetarea. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Gaste is welkom om van die wasmasjien in die hoofhuis gebruik te maak. Die kothuis het veselinternet en 'n koolstoof vir koue wintersaande.

Die kothuis het ook 'n dek en 'n tuintjie wat deur bome omring word. Daar is 'n swembad op die perseel en die eienaars het klein kinders wat daarvan hou om in die swembad te baljaar. Die gashere help graag met voorstelle oor wat om in Somerset-Wes, die Wynlande en Kaapstad te doen. 'n Skoonmaakdiens en wasgoeddiens is beskikbaar vir gaste wat langer as 'n naweek bly.

Slaapplek

’n Bespreking by Hillside Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Hillside Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hillary-singel 10, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hillside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillary-singel 10, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OgLFLWZDFk9WCpDgKO3oiK7nyyZ3pNpNVSesaZ2pAIOtyxVNP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 10 Hillary Close Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.059734585296 18.858489326983
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za