LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hillside Cottage | LekkeSlaap
+16

Hillside Cottage

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Hillside Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Solize C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solize C
Gesin met klein kinders

Heerlik

Baie lekker gebly, heerlike kaggel vir koue wintersaande. Sal definitief aanbeveel!

Philip T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Philip T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf daar was baie aangenaam. Vriendelike gasvrou en gasheer.

Ons het ’n aangename tyd beleef, die eienaars is baie aangename mense en hulle het ons regtig tuis laat voel. Die woonstel, alhoewel dit op dieselfde perseel as die woning is, is baie privaat. Ons is gelukkig redelik bejaard en swem is nie meer ’n prioriteit nie, maar vir iemand wat die swembad wil gebruik kan privaatheid miskien problamaties wees. ’n Tekortkoming wat wel aangespreek kan word is onderdakparkering - behalwe vir ’n boom langs die straat is parkering in die son die enigste opsie. ’n Kluis waarin waardevolle items en ’n handwapen veilig geberg kan word sal ’n welkome verbetering wees.

Sharon O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in 'n pragtige plekkie in 'n baie veilige en mooi omgewing.

'n Pragtige en moderne gemeubileerde plekkie. Baie netjies, ongelooflike gasvrye gasvrou en haar man. Baie ekstra detail in die plekkie wat 'n mens se verblyf sommer baie vergemaklik. Lekker privaat, lieflike kaggel met oorgenoeg hout en veilige parkering binne erf. Omgewing is baie mooi en baie veilig ─ boomryke omgewing. Naby lekker eetplekkies en winkelsentrums en maklike toegang tot die N2. Vir seker 'n weer-en-weer blyplek!

Marilyn B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, neat and very secured.

A cozy place for 2 people.

Andrea V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreek vir paartjies.

Goeie gashere, fantastiese kliëntediens, van die sjampoe tot die melk en die koekies wat vir ons gelos is. Sal 100% weer besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Best getaway for couples.

Great hosts, superb customer service from the shampoo to the milk and cookies left for us. Would 100% visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillary-singel 10, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OgLFLWZDFk9WCpDgKO3oiK7nyyZ3pNpNVSesaZ2pAIOtyxVNP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 10 Hillary Close Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.059734585296 18.858489326983
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!