Hillside Executive Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 72 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nelson Mandela-laan 93A, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hillside Executive Accommodation bied moderne en stylvolle woonstelle in die bekende Nelson Mandela-rylaan in Klein Windhoek. Restaurante, insluitend die gewilde Joe's Beerhouse, is stapafstand van die woonstelle af en daar is 2 winkelsentrums binne 2 km.
Verblyf word in ruim ateljee-woonstelle en een- en tweeslaapkamerwoonstelle gebied. Elke woonstel het lugversorging, gehaltebeddens, 'n privaat badkamer, TV met sekere DStv-kanale teen die muur, 'n etenshoekie met stoele, en 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n ketel. Gratis WiFi, elektriese kluise en 'n haardroër word voorsien.
Daar is braaigeriewe by van die eenhede. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit en geslote kringtelevisie. Daar is veilige parkeerplek in die skadu. 'n Wasgoeddiens en skoonmaakdiens kan gereël word. Motorverhurings en lughawependeldienste kan op versoek voorsien word.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Nelson Mandela-laan 93A, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Hillside Executive Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Klein Windhoek Windhoek Khomas Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 72 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nelson Mandela-laan 93A, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom