Hillston Farm
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Juli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Vreedsaam, rustig, net wat ons nodig gehad het.
Debbie H - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Piet P - Des 2023
Algehele gradering
5/5.
Lot V - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely!
Chanel R - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plaashuisie met die mooiste sterrehemel.
Roy S - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful area. Relaxing stay.
Michael W - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely old farm house.
Kornel V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi plaas en lekker stil.
Vanessa L - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Antoinette V - Okt 2022
Algehele gradering
Oornag op pad Kaap toe.
Riaan V - Jan 2022
Algehele gradering
Net wat mens nodig het na 'n lang reis.
Sw M - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker kuier plaas en braai-area.
Ren S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige Karooplaas.
Jennifer W - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely old farm cottage.
James B - Aug 2021
Algehele gradering
A wonderful oasis full of history and rural beauty.
Erick K - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike Karoo-plaaservaring.
Lees meerMike D - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent hospitality.
Elna W - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing.
Elmarie S - Jan 2020
Algehele gradering
Sal beslis weer oorslaap.
Dirk V - Mei 2019
Algehele gradering
Very unique, remote location in the middle of the Karoo with a spectacular of stars at night.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie unieke, afgeleë plek in die middel van die Karoo met skouspelagtige sterre in die nag.
Ons Hillston Farm verblyf was uitstekend. Baie skoon ou plaashuis, ten volle toegerus, geen elektrisiteit nie, maar goed toegerus met kerse en LED-ligte. Baie afgeleë en gelukkig het ons al die nodige voorsiening vir ons twee dae verblyf gehad. Baie stil met wonderlike sterrelig aande. Beste om te gaan met 'n paar mense. Die huis kan maklik 4 paartjies akkommodeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alida D - Sep 2018
Algehele gradering
Sielerus.
Lees meerMarietjie B - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige area, rustige atmosfeer.
Greg P - Jul 2018
Algehele gradering
A wonderful stay in a beautiful setting.
Michael V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Mitch K - Feb 2018
Algehele gradering
Stilte is sielskos. Rustig en sterre pragtig.
Michelle J - Des 2017
Algehele gradering
Perfect overnight stop en route in a stunning setting.
Naomie J - Sep 2017
Algehele gradering
The food was out of this world.
Tiaan L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie basiese verblyf, woning is orals gekraak en was vuil binne.
Lieselotte S - Jul 2017
Algehele gradering
All was good. For us much better than in a little village, peaceful.
Retha D - Des 2016
Algehele gradering
Lekker stilword plekkie.
Murray D - Sep 2016
Algehele gradering
Highly recommended.
Maxine K - Sep 2016
Algehele gradering
Merkwaardig en baie vriendelik.
Johann D - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtig!
Johan P - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, tipies van 'n plaas.
Johan G - Des 2015
Algehele gradering
Nie aan verwagting voldoen nie.
Surae D - Nov 2015
Algehele gradering
Terug na die goeie ou dae, so vreedsaam.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillston Plaas, Langs die R56, 53 km vanaf Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom