Historical Monument
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R525 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Historical Monument is 'n bekoorlike woonstel binne 'n historiese monumentgebou in die kusdorpie, Swakopmund. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en spog met antieke houtvloere en hoë plafonne. Daar is WiFi. Die ruim kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n broodrooster. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Dit sitkamer het 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit swem, kajakroei, sandplankry, visvang en dolfyntoere in.
Slaapplek
’n Bespreking by Historical Monument sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 4
Ligging
- H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Historical Monument het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom