Hoedspruit Akkommodasie by Hoedspruit Raptors Lodge Unit N16 | LekkeSlaap
+33
+33

Hoedspruit Raptors Lodge Unit N16

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Safari Junction, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Hoedspruit Raptors Lodge Unit N16 is 'n selfsorgwoonstel in Hoedspruit, 'n plaasdorpie aan die voet van die Klein Drakensberge in Limpopo. Dis naby heelwat privaat wildreservate, die Krugerwildtuin en dierparke. Hoedspruit bied talle rustieke verblyfopsies en is 'n ideale bestemming ver van die skares af.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en daar is 'n buitestort. Die beddens kan as 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed opgemaak word.

Die ruim selfsorgkombuis het 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n privaat dek met braaigeriewe.

Die lodge bied 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Hoedspruit Raptors Lodge Unit N16 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Hoedspruit Raptors Lodge Unit N16
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Safari Junction, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Hoedspruit Raptors Lodge Unit N16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Safari Junction, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOGYyNzkyLTA3ZWUtNGJkYS04N2YxLTNhNmQ2ZTc5NTQwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 Safari Junction Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -24.360081666667 30.944797222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za