Hoekkraaltjie Farm
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R315, Jacobuskraal-natuurreservaat 15, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 454R1 236 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hoekkraaltjie Farm is 'n selfsorg-oord op 'n kwartel- en beesplaas in die Jacobuskraal-natuurreservaat aan die Weskus. Hierdie reservaat bied 'n rustige wegbreek naby Yzerfontein se strand.
Dié verblyf bied slaapplek aan paartjies of gesinne van tot 9 gaste. Daar is 3 kamers wat onderskeidelik slaapplek aan 2, 3 of 4 gaste bied. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met bad- of stortgeriewe.
Gaste deel die gemeenskaplike braai-area met 'n etenstafel vir 6, 'n yskas, ketel en 'n broodrooster. Daar is parkeerplek op die perseel, gratis WiFi, handdoeke, haardroërs, braaitoerusting en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Die verteenwoordiger voorsien muesli, jogurt, vars vrugte en tee- en koffiemaakgeriewe wat gaste in die ontbytkamer kan geniet. Die huis spog met stoepe, 'n dek, 'n toegeboude tuin en 'n swembad.
Gaste kan pragtige blomme en diere soos wildsbokke en skilpaaie in die privaat natuurreservaat sien. Gaste kan ook wynplase, olyfplase, brouerye, wildreservate, die Weskus Nasionale Park, restaurante en strande besoek. Gedurende Augustus en September kan gaste ook die veldblomme aanskou.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 328
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R315, Jacobuskraal-natuurreservaat 15, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R315, Jacobuskraal-natuurreservaat 15, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom