Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Holiday Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Strand Holiday Cottage
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Ronel R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel R
Saam met vriende

Die verblyf was onaanvaarbaar.

Die huis op DIE webtuiste is nie die huis waarin ons gebly het nie. Die eienaares het erken dit is 'n ander huis. Dit was by 22 Lincolnstraat. Die kombuis was 'n gang wat omskep is. Die breete vir beweging was die breete van die stoof. Daar was nie werkoppervlakte nie, tensy die "breakfast nook" inaggeneem word. Dit was 'n oppervlak van ongeveer 1. 2m by 800cm. Die ketel en koffie was ook daarop, sowel as ons eie items. Die yskas is 'n klein yskassie wat met die hand goud geverf is en baie sleg lyk. Daar is nie warm water in die kombuis nie. Die hoof badkamer het slegs 'n koue kraan by die wasbak. Die badkamermatjies was oud en uitgerafel. Met die 2de badkamer se stort het ek gevoel ek moet "flipflops" aantrek om te stort. Daar was nie seep of toiletspuit nie. Daar was nie voorsiening gemaak vir beurtkrag nie. Die 2de slaapkamer het nie 'n kantgordyn gehad nie, dus moes die skuifdeur of gordyn ten alle tye toe wees, anders kon inwoners van 'n woonstelblok direk inkyk. Die agterplaas was vuil. Daar het uitgedroogte stukke sunlightseep gelê. Die banke in die sitkamer se verf het afgedop. Die kantgordyne was nog op die outydse rek wat gebruik is vir kantgordyne en het in 'n "loop" uitgesteek onder die gordynkap. Ons het 8 gestehuise gebly en al die ander het vol graderings van my ontvang, dus is ek nie 'n moeilike mens om tevrede te stel nie. Ek het die heletyd vir my familie van België omverskoning gevra. Gelukkig het hulle die foto's gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Holiday Cottage se terugvoer

Omrede jy op die laaste minuut bespreek het ek die plek beskikbaar gekry vir julle. Miskien is die verf van die rusbank n bietjie af en díe badkamermatjies al 'n bietjie verweer maar tog Silwerskoon. So ook die agtererf - 'n ou stukkie uitgedroogde sunlightseep maak tog nie "vuil" nie. Die venster waarvan jy 'n kantgordyn voor wou hê is ge-"tint" sodat jy nie vir buite na binne kan insien nie. Yskas is nie met die hand geverf nie. Die stort wat jy met floppies wil gebruik is nuut oorgedoen. Die hele plek is 2 maande gelede gerestoreer, modern en nuut geverf. Jy het die helfde minder betaal as wat jy sou betaal het in die plek wat jy oorspronklik wou hê en al verskil is die klein kombuis.

Strand Holiday Cottage
Wendy V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Comfortable, clean and conveniently situated.

The host was very accommodating and friendly. We thoroughly enjoyed our stay. Only a short walk to the lovely beach, but far away enough not to be bothered by beachgoers. We were a party of 5 adults and all found it very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Holiday Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Wendy.

Strand Holiday Cottage
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyerstraat 44, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbRFyyzlL5UdyT60zozTwWEIUOhrxPd3oTWR8wbNpXoXXm2Zt8i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 44 Hofmeyer Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.119379205224 18.832885790178
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem