Ho’Kaai
Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2024 tot 31 Des 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jocelyn-straat 27, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 550R1 775 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ho'Kaai is 'n oulike vakansiehuis aan die oewer van die pragtige Port Owen Marina in Velddrif, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n etenstafel en gemaklike sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Ho’Kaai sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Renaldi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Maande gelys 10
Ligging
- Jocelyn-straat 27, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Ho’Kaai het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jocelyn-straat 27, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom