Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hokaai

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiekopweg 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R907 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hokaai is 'n oulike selfsorghuis op 'n heuwel in Groot-Brakrivier tussen George en Mosselbaai. Die huis spog met 'n besondere mooi 180 grade-uitsig en is ideaal vir gesinne of groepe vriende.

Verblyf word op die onderste verdieping van die huis aangebied. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n tafel met 4 stoele. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n elektriese tweeplaatstoof, enkelplaatgasstoof, ketel, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar, ook tydens kragonderbrekings.

Die hele eenheid word 1 bespreking op 'n slag verhuur. Parkeerplek vir 1 voertuig op die onderste dek is beskikbaar.

Gaste kan op die dek ontspan en die uitsig oor die see en fynbos inneem. Tarentale en bokke kan gewaar word en gaste kan ook snags die naguile hoor. Daar is 'n vriendelike kat en Schnauzer op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Hokaai sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Hokaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Etty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Stasiekopweg 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hokaai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R907
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R907
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiekopweg 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bdf878c9c364c37b539ebc22201553134341e088b9a873af30d7e818e31b8b8819c7ba9ecb7e4c8458f382a226f391db63d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R907 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 21 Stasiekop Road Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044226899017 22.23447998594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem