LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hole in the Wall Accommodation Unit 18 | LekkeSlaap
+12

Hole in the Wall Accommodation Unit 18

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mqanduliweg, Koffiebaai, 4960, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Hole in the Wall Accommodation Unit 18 is 'n selfsorg-eenheid wat ongeveer 10 km vanaf Koffiebaai geleë is en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand en ver van die stadslewe af.

Die eenheid is volledig gemeubileer en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het dubbelbeddens of 2 of meer enkelbeddens, en elke badkamer het 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof met oond, eetgerei en breekware.

Daar is buitebraaigeriewe op die dek, asook parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie.

Eenheid 18 is stapafstand van die strand en doendinge, soos abseil en kanovaart.

Slaapplek

’n Bespreking by Hole in the Wall Accommodation Unit 18 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Dubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Hole in the Wall Accommodation Unit 18
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Mqanduliweg, Koffiebaai, 4960, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hole in the Wall Accommodation Unit 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mqanduliweg, Koffiebaai, 4960, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwY2Y4NjdkLWRmMmEtNGE4Ny1iNWZhLTAyYWVmM2FjYWMxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Mqanduli Road Coffee Bay 4960 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.031963583036 29.110340476
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!