Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holidaisies

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ettienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Holidaisies
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Petra V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra V

Excellent and homey.

Holidaisies is truly your home away from home. Very well equipped and in a quiet neighbourhood not far from the nearest shopping centre. We were able to bring our 2 small doggies with us, and they loved the enclosed garden, which was perfect and safe for them as well! I won't look any further for accommodation in George again. We will definitely be visiting Holidaisies again in the future and will recommend it to anyone visiting George or close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chad C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad C
Besigheidsreis

Felt like home.

Very comfortable and clean. Definitely stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josephine B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het regtigniks te sê nie, net een woord wonderlik.

Wow, dit was wonderlik en ons is so vriendelik ontvang deur die gasheer. Hy is dierbaar. Ons sal beslis weer vorentoe daar gaan bly. Baie netjies en veral die geskenkies was 'n groot verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was my huis weg van huis.

Baie lekker gebly. Mooi en gerieflike plek met alles wat jy nodig het. Ek sal weer die plek gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine C

Voel soos 'n 2de huisie.

Ons was lekker verras met die gasheer se gasvryheid en hoe netjies alles was. Ons het baie lekker gebly en alles gehad wat ons nodig het en meer. Daar word voorsiening gemaak vir load shedding, al het ons net 'n bietjie daarvan gehad. Waarde vir jou geld en goed geleë vir as jy wil rondry en baie plekke besigtig, soos wat ons gedoen het. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian M
Gesin met klein kinders

Fantasies.

Die verblyf was fantasties, alles wat mens nodig het was daar, is absoluut fenomenaal. Dankie vir die ekstra myl wat jul geloop het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Gesin met tieners

Clean, neat, comfortable stay with added extras which added attention to detail making our stay just perfect.

Enjoyed our stay thoroughly with added spoils which were so enjoyed but not expected. Kind friendly hosts who went out of their way to ensure all our needs were met, checking in to see if there was anything more we needed. The accommodation was perfect, beds and linen comfortable. Traveling with teenagers, it was a bonus to have two bathrooms. Kitchen well equipped and lights for load shedding. We were absolutely sorted. Safe parking in a garage, well positioned area of George close to all amenities. Would definitely give the accommodation 6 stars, value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika S

Excellent accommodation and extremely caring and professional hosts.

The accommodation was extremely clean, comfortable beds, crispy linen and all you need for winter nights and loadshedding, gas heater, torches, small camping/gas stove, blankets. Welcome gifts (bottle of wine and a bar of chocolate) were a great surprise. Excellent communication with hosts. We will definitely stay there again while visiting George. See you then.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fergus M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fergus M
Saam met vriende

Excellent, the best, will come again.

Everything was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keegan L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan L
Saam met vriende

It was great!

It was a very pleasant stay and I would definitely stay in Holidaisies if I ever travel to George again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celestine V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celestine V
Gesin met tieners

Felt like home away from home.

We had a wonderful stay. Everything was neat and clean. It had everything you need and more. Ettienne was very friendly and helpful. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home. Pragtige, netjiese plekkie, stunning binnenshuise dekor, superskoon.

Ons was drie volwassenes (getroude paartjie) en 'n vriend; die twee slaapkamers en twee badkamers was so ideaal om almal 'n eie spasie te gee. Verwelkomingsgeskenkie, gasverwarmer; alles om gaste tuis te laat voel. Sal definitief nie huiwer om weer te bespreek nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens ontvang van eienaars.

Absoluut waarde! Die einaars se kommunikasie was puik. Al die klein dingetjies wat jy mag nodig kry, was reeds daar. Veilig, skoon, goed toegerus. Sal dit 100% aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holidaisies se terugvoer

Hi Anel baie dankie vir julle positiewe terugvoer en dat julle ons plekkie so mooi opgepas het. Waardeer en hoop om julle weer te sien.
Groetnis
Ettienne en Kerri-Ann

Holidaisies
Lee-anne R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne R
Saam met vriende

Awesome. Excellent. Amazing.

A warm welcome from Ettienne. Neat, comfortable place with everything we needed for our stay and some extra touches. The welcome wine and snacks were unexpected yet appreciated. The 2 bathrooms made things even much easier. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holidaisies se terugvoer

Hi Lee-Ann, thanks so much for taking the time to rate us. We are so happy to hear that you guys enjoyed your stay. Keep well and we hope to see you again soon.
Kind regards,
Ettienne and Kerri-Ann

Holidaisies
Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levine-singel 35, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ca2a3158a6155941d8f83e849b0a0e2613271a39d58c93d240c014c45b863ee3c09a79c54ca01dc3fc5247ad28860380d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 35 Levine Crescent George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9704618 22.4586337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem