Holiday Home on Crabclaw Island

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Holiday Home on Crabclaw Island is selfsorg-dubbelverdiepinghuis op die rustige residensiële landgoed Theseneiland in Knysna. Die Theseneiland-landgoed bied 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 dubbelstapelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het lugversorging en die sitkamer het 'n platskerm-TV en 'n plafonwaaier.

Slaapplek

'n Bespreking by Holiday Home on Crabclaw Island sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Holiday Home On Crabclaw Island gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za