Holiday House on Rugby

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Holiday House on Rugby is 'n gerieflik gemeubileerde huis met slaapplek vir 6 in Plettenbergbaai.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer is. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die eenheid se kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep wat oor die stoep en swembad uitkyk. Braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.

Holiday House on Rugby is slegs 800 m van die strand af en doendinge sluit stap, voetslaan, fietsry, perdry, kajak of walviskyk in. Besienswaardighede in die omgewing sluit Monkeyland, Noah's Park Wolf Sanctuary en Radical Raptors rehabilitasie sentrum in.

Slaapplek

'n Bespreking by Holiday House on Rugby sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Holiday House On Rugby gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za