Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holly Close Loft

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Holly Close Loft
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Joeks L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeks L
Saam met vriende

Uitstekende plek om te bly en ek raai ander aan om dit gebruik te maak.

Ons het baie lekker gebly en sal weer daar tuisgaan as die plek beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia F
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet en kon kwaliteit tyd aanmekaar spandeer.

Dit was 'n wonderlike naweek. Die area is baie rustig. As jy hou van 'n kalm rustige atmosfeer, sal ek die plek vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sigrid Priscilla W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid Priscilla W
Gesin met tieners

Was very nice, will definitely go again.

Was absolutely beautiful. We loved the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariet J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariet J
Gesin met tieners

Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Baie lekker gebly. Veilige en stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus D

Baie lekker.

Baie lekker gebly en die mense baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met vriende

Baie lekker en gemaklik.

Vriendelik diens. Baie netjies en lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies. Sal bedlis weer van fie verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizanne B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marizanne B
Saam met vriende

Goeie diens, skoon, netjiese en luukse plekkie. Parkering wel 'n probleem.

Ek sou graag wil noem dat die volgende vir ons redelik iets is waaraan julle kan werk: Die koffiestasie - geen melk, geen tee, geen versoeters nie. Die plugs in die kamers het nie tweepunt-plugs nie, so die warmkomberse kan nie gebruik word nie. Die parkering buite in die straat was vir ons bietjie onveilig. Verder was ons heel tevrede. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen C
Gesin met klein kinders

Was baie gesallig en rustig. Just relaxing.

Holly Close loft was net reg vir 'n naweek van rustigheid. En ons het ook hulle generator as 'n bonus gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly-keeromstraat 11, Bellville, Kaapstad, 7535, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d0162887c5a719aa005d1988014387f83c9e4886489f72f752444d900c1ce7de22e4ec8ca1f78e850ca068f5267a9ccaafc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 11 Holly Close Bellville 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.883754228057 18.657555540397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem