Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holly Oak Bachelor Studio

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Holly Oak Bachelor Studio
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annelize V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, bekostigbare, netjiese, veilige akkommodasie. Uitsonderlike diens.

Ons verblyf vir 2 was baie aangenaam. Die akkommodasie is uiters bekostigbaar, skoon en netjies en net groot genoeg vir 2 persone. Dis geleë in 'n baie veilige estate en baie sentraal. Amanda se diens was baie vriendelik. Ons sal verseker weer by Holly Oaks bly en beveel die akkommodasie ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rouvierre H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouvierre H
Enkelreisiger

Short stay was good for what we needed. A place to sleep for a night.

The room has everything one could need. It is small though, so not suitable for a long stay in my opinion.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer

Baie baie dankie.

Holly Oak Bachelor Studio
Magda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Foto van eenheid bietjie misleidend. Ons het gedink dit is ruimer maar ons sal weer daar bly.

Goeie ligging. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samuel J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Asemrowend verblyf. Net WiFi was nie beskikbaar nie. Was goed verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer

Dankie vir jou resensie van dei studio.
Die Wi-Fi kode is op die deur geplak by die ander informasie.
Sover ek weet was daar geen probleme. Jul moes my gekontak het.
Mooi dag.

Holly Oak Bachelor Studio
Kobi P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi P
Gesin met tieners

Rustig, veilig.

Ek en my dogter het baie lekker geslaap by Holly Oak Bachelor Studio. Dis baie veilig en ons kon gerus gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer

Baie dankie was 'n plesier. Dit was lekker om jul te ontmoet. Kom gerus weer.

Holly Oak Bachelor Studio
Danie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Baie mooi en sentraal vir Stellenbosch en die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer

Baie baue dankie hoop jul kom weer kuier! Was net n plesier.

Holly Oak Bachelor Studio
Anthea S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anthea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Holly Oak se tariewe was voldoende vir 'n oornag soos benodig.

Ons het 'n troue bygewoon en het net plek gesoek vir oornag. Ons kon vroeër inklok en Amanda was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en awesome eienaar.

Veilige gevoel in die kompleks. Skoon en netjies en gemaklik naby aan besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Lekker om jul te ontmoet het en jul leer ken het. Jul is die perfekte gaste kom kuier weer!

Holly Oak Bachelor Studio
Wayne S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne en vriendelik.

Baie lekker, heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Holly Oak Bachelor Studio
Magda L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L
Enkelreisiger

Ligging en opset is perfek vir 2 nag oorbly vir besigheid. Baie goed ingerig en veilig.

Ligging baie sentraal vir besigheidsbesoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer

Baie, baie dankie. Dit was 'n groot plesier.

Holly Oak Bachelor Studio
Wouter D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld en goed geleë.

Die gasvrou (Amanda) was uiters behulpsaam en het baie geduldig gewag op my aankoms, wat heelwat later was as beplan. Die Holly Oak Bachelor Studio is skoon en netjies en toegerus met alles wat ek benodig het vir my besoek. Ek sal die plek en diens enigetyd adverteer en aanbeveel vir 'n enkelreisiger!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer

Baie, baie dankie.

Holly Oak Bachelor Studio
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly Oak-weg 59, Welgevonden Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348f79d850847b863c173db40cc995226c0ef79ef6092177982c650bbdb9a6fc61718bcf6b17016cc1f892a26fdfdf065927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 59 Holly Oak Road Welgevonden Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.902786446963 18.849065988118
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem