Home @ the beach
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Julius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Ina M - Jan 2024
Algehele gradering
Huis was supernetjies en skoon en baie goed toegerus. Sal beslis weer daar wil vakansie hou.
Home @ the beach se terugvoer
Baie dankie, Ina. Dankie dat julle so mooi skoon gehelp het en dankie vir die oop kommunikasie. Hoop ons sien julle weer. Groete, Julius en Kari.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom