Home @ the beach
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Home @ the beach is 'n mooi vierslaapkamerhuis in Strand wat verblyf aan 'n groep vriende of 'n gesin bied.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en het toegang tot die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, basiese eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met stoeltjies en 'n skottelgoedwasser is in die aparte opwaskamer beskikbar. Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met Netflix, sowel as 'n binnebraai en 'n kaggel. Die huis het ook 'n aparte kantoorarea met gratis WiFi en 'n ekstra yskas-vrieskas.
Die deure in die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n braai en pizza-area, sowel as 'n etenstafel met sitplek 8. Daar is ook 'n plonspoel waarin gaste kan afkoel.
Die eiendom het veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek met afstandbeheer en dit is stapafstand van die strand, inkopiesentrum en gholfbaan af.
Slaapplek
’n Bespreking by Home @ the beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Julius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Brandstraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Home @ the beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lochnerhof Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom