Linden Akkommodasie by Home Away From Home | LekkeSlaap
+10
+10

Home Away From Home

Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesde straat 23, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng

Beskrywing

Home Away From Home bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Linden, Johannesburg. Die area bied toegang tot inkopiesentrums, Northcliff Corner-winkelsentrum en restaurante.

Die huis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers beskik elk oor 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is ook 2 onthaalareas, 'n eetkamer en 'n kombuis. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Die huis het 'n slim-TV met Netflix en WiFi.

Die huis het 'n patio met stoepmeubels, asook braaigeriewe en 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Home Away From Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sesde straat 23, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesde straat 23, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALUQ2GaBaElTs1zkNnYqhxujCD4euwdJ1RKZEWCYwmQKxuuLWJx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 0 5 1 0 23 6th Street Linden 2195 Gauteng 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -26.140010196842 27.989216326389
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za