Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home from Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stergianos-straat 2, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Home from Home bied gerieflike selfsorgverblyf aan gaste in 'n veilige kompleks in Sandbaai, Hermanus. Hierdie huis het 'n gesellige atmosfeer en die Whale Coast Mall is net 5 minute se ry ver. Die strande is ook naby, wat hierdie huis ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die privaat, beskutte stoep met meubels en braaigeriewe. Gaste kan op die lieflike stoep ontspan en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Home from Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.6/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 36

Jaar gelys 8

Ligging

  • Stergianos-straat 2, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stergianos-straat 2, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6630a09323c41030522c3f35466daa8774af709589eb76d3ea3cf66e7fe3942995f7d90f1acf57b53f6ec1197052d8661d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 2 Stergianos Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.41293970597 19.196433105488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem