Home Suite Home
Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pilot-keeromstraat 13, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Home Sweet Home is naby Blaauwberg-strand in West Beach geleë. Hierdie suite is deel van 'n privaat deel van 'n groot woonhuis. Dit spog met luukse geriewe en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, ontspannende vakansie of 'n sakereis.
Dié suite bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6.
Daar is WiFi en die sitarea het 'n slim-TV. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar. Gaste kan ook op die perseel swem.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, fietsry, begeleide staptogte en swem in.
Slaapplek
’n Bespreking by Home Suite Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande gelys 7
Ligging
- Pilot-keeromstraat 13, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Home Suite Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pilot-keeromstraat 13, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom