Home with a View
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdestraat 312, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Home with a View is 'n lieflike vakansiehuis met pragtige uitsigte oor die oseaan, strandmeer en op die berge. Dit is in Hermanus net 'n kort entjie se ry vanaf die Grotto-Blouvlagstrand en ander pragtige strande in die omgewing.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied verblyf aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Hierdie 3 slaapkamers het lugversorging en verwarmers. Die vierde slaapkamer is 'n buitekamer. Dit is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.
Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -eetarea en 'n lieflike sitarea met pragtige uitsigte en 'n kaggel. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n elektriese kookblad en oond, yskas, mikrogolf, koffiemasien, 'n skottelgoedwasser en basiese skoonmaakmiddels.
Die huis het ook ingeboude braaigeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n eetarea op die stoep, 'n kluis, strandhanddoeke, WiFi, veilige binneparkeerplek en 'n alarmstelsel.
In die wintermaande kan gaste van die huis af walviskyk wanneer die suidelike noorkappers Walkerbaai besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Home with a View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 27
Jaar gelys 2
Ligging
- Derdestraat 312, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Home with a View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdestraat 312, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom