LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Home @ Hope | LekkeSlaap
+27

Home @ Hope

Gastehuis
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n vermaakarea met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Die kamer het 'n lessenaar, stoele en 'n hangkas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Home @ Hope word tans opgeknap, maar dit sal nie ons gaste versteur nie. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omgeskakel kan word. Die kamer gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n vermaakarea met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Home @ Hope word tans opgeknap, maar dit sal nie ons gaste versteur nie. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
Beskrywing

Dié ruim kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omgeskakel kan word en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak wat met 'n gasgeiser werk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf vir 2 gaste Ekstra gas betaal R100 Daar is slaapplek vir maksimum 4 gaste

Huisreëls

Home @ Hope word tans opgeknap, maar dit sal nie ons gaste versteur nie. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hope- en Elliotstraat, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAppJbuIoJ1Qa7KjtQFIonBpbSc30Xsy7ruBKzJq6vvywSnWhH6j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 Cnr Hope and Elliot Street Brakpan 1541 Gauteng 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -26.227081817135 28.363531382803
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!