Honey Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Debbie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Honey Lodge se terugvoer
Thank you very much for your review, we hope to host you again.
Linda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en vreeslik mooi.
Honey Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Riaan H - Sep 2023
Algehele gradering
Glad nie waarde vir geld nie
Honey Lodge se terugvoer
Hi Good day,
Thank you for your review, we will look into everything you have brought to our attention and look at how to rectify this going forward.
We are sorry that you did not enjoy your stay with us.
Kind Regards
Honey Lodge Team
Marlize V - Aug 2023
Algehele gradering
Het lekker gerus, maar daar kan vir seker verbeterings gedoen word aan die plek.
Lees meerHoney Lodge se terugvoer
Hi Marlize,
Baie dankie vir die terugvoer.
We will look at everything you have brought to our attention and look at what we can do to rectify these things going forward.
Thank you
Honey Lodge Team
Hannelie H - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Honey Lodge se terugvoer
Hi Hannelie
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het julle tyd saam met ons geniet.
Groete
Die Honey Lodge Span
Peter S - Jun 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Honey Lodge se terugvoer
Hi Peter,
Thank you for your review, we appreciate the feedback.
Thank you
The Honey Lodge Team
Amadea K - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon.
Honey Lodge se terugvoer
Hi Amadea
Baie dankie vir die resensie, ons is bly julle het julle tyd saam met ons geniet.
Groete
Die Honey Lodge Span.
Gerson K - Apr 2023
Algehele gradering
Piepklein kamers, swak toegerus, vuil braai-areas.
Lees meerHoney Lodge se terugvoer
Good day, thank you for your review, we have addressed the issues with our staff that was on duty. The music was from a person who visited our honey shop to purchase honey. Our staff did ask them to turn off the music, to which they did not comply as they stated they were not staying long. With regards to the other issues raised, we are attending to it with our staff. We aim to continuously improve our service and establishment and appreciate all feedback so that we can achieve this.
Kind Regards
The Honey Lodge Team
Fortune M - Apr 2023
Algehele gradering
Great
Hanli P - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker en die uitsig was fantasties.
Honey Lodge se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly julle het julle tyd saam on geniet en ons sien uit om julle weer te huisves. Groete. Stephanie
Vuyani M - Jan 2023
Algehele gradering
It was good, a few things can be improved with their self-catering shared kitchen.
Lees meerHoney Lodge se terugvoer
Hi Good day, thank you for your review, we have addressed the gate issue and now have a automated gate installed, we have also addressed the Blankets. Thank you for your feedback. We appreciate it!
Tiaan V - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful. Game viewing from the comfort of the patio.
Juanita F - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam teen 'n bekostigbare prys.
Andrea D - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, lekker, opwindend.
Honey Lodge se terugvoer
Thank you very much Andrea for the lovely review! We hope to host you in the not too distant future.
Thank you
Stephanie
Honey Lodge
Ken K - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en waarde vir geld.
Honey Lodge se terugvoer
Baie Dankie, ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Honey Lodge
Kerry V - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome stay.
Max M - Aug 2022
Algehele gradering
All good but a TV is needed in the rooms.
Honey Lodge se terugvoer
Thank you Max for your review. We will look at the TV in each room, thank you for the suggestion.
Thank you.
Honey Lodge
Jesse V - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike welkom en staff altyd daar reg om te help.
Honey Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het julle tyd daar geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Chenelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Honey Lodge se terugvoer
Thank you so much for the review, we are happy you enjoyed your stay with us! And we hope to host you in the not too distant future!
Lynette Q - Apr 2022
Algehele gradering
It was a great break and not too far from home.
Lynnsey H - Mrt 2022
Algehele gradering
Such a nice place.
Honey Lodge se terugvoer
Thank you Lynnsey for the lovely review, we always love hosting you and look forward to hosting you again.
Thank you
Stephanie
Honey Lodge
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Michelle B - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker! Ons sal weer kom.
Elize P - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring!
Honey Lodge se terugvoer
Good day,
Thank you for the amazing review.
We look forward to hosting you again.
Zyl T - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsaam.
Honey Lodge se terugvoer
Thank you for the amazing review.
We look forward to hosting you again.
Sharon O - Aug 2021
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Honey Lodge se terugvoer
Good day,
Thank you for your review. I am sorry about the power, will take up the no candles with the staff.
Thank you
Stephanie
Gerrie S - Aug 2021
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, vriendelik en baie behulpsaam.
Honey Lodge se terugvoer
Baie Dankie Mnr.
Ons is besig met baie onderhoud van die perseel and woonhuis.
Dankie, ons sal die goedjies op die lys sit.
Groete
Stephanie
Gustav J - Mrt 2021
Algehele gradering
Die rustigheid en natuur skoon is net wat jy nodig het om uit jou alledaagse gejaag van weg te kom.
Honey Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie! Ek is bly jy het dit geniet.
Olaf R - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Dirk B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekke.
Nicolene S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustig, plek waar jy stilte kan ervaar met die wild wat jy van jou stoep (chalet) af kan sit en kyk.
Maritsa N - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Lindie W - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike plekkie om die rustigheid van die natuur te geniet.
Honey Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Rokunda M - Nov 2020
Algehele gradering
Good.
Eleanor M - Okt 2020
Algehele gradering
It was a very nice stay, only the weekend was too short
Honey Lodge se terugvoer
Thanks so much! We hope to host you again.
Michelle V - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreek van alles.
Honey Lodge se terugvoer
Baie Dankie. Ons hoop ons sien julle weer.
Dankie
Karin D - Aug 2020
Algehele gradering
It is a nice place to stay, beautiful view and well situated withing Dinokeng Reserve.
Lees meerSurina R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjies maar baie klein.
Errol K - Mrt 2020
Algehele gradering
It was a nice get away and not so far from home.
Abednego B - Feb 2020
Algehele gradering
My stay was memorable.
Elena J - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome place, very friendly host.
Charissa P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Honey Lodge se terugvoer
Baie Dankie vir die resenise! Ons akkommodeer julle graag weer.
Danie K - Aug 2019
Algehele gradering
Clean, safe and everything you need to enjoy the bushveld atmosphere.
Honey Lodge se terugvoer
Thank you so much for the review, we look forward to hosting you again.
Alicia B - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Caville F - Mei 2019
Algehele gradering
Bachelorette party win.
Tebogo N - Apr 2019
Algehele gradering
We had a great stay.
Honey Lodge se terugvoer
Thank you, Tebogo! We are glad you enjoyed your stay.
Please let us know if you think there is something we can work on. We are continuously trying to improve our lodge.
Mokgadi B - Des 2018
Algehele gradering
I enjoyed my stay. It is cool. Also a quiet place to be.
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaallaagteweg 122, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0001, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom