+67
Selfsorg in Kleinmond

Honeyrock Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Elize P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Lafenis vir die gemoed. Totale rustigheid net anderkant die gewoel van die buurt. Natuur is asemrowend. Stilte is oorverdowend. Saligheid is prysloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz Lavies L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Comfortable accommodation and beautiful natural surroundings. Very pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenne O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike wegbreek aan die voet van die berg. Ons een nag by Honey Rock Cottages was baie lekker. Die reëlings oor hoe ons by die hek inkom was goed gekommunikeer. Ons is vriendelik ontvang en gewys waar ons moet parkeer en hoe alles werk. Die huisie is netjies en goed toegerus. Die uitsig oor die berg is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noeleen
Honeyrock Cottages
Thank you so much for your lovely review, Lorenne.

Christine H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

A peaceful gem! A peaceful stopover, perfect for one night en route to Cape Town. We loved the freshly mown lawns and shady trees, complete with a mountain backdrop. Thoroughly enjoyed braaing on the back stoep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Diane J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2026

Beautiful setting on the edge of Kleinmond. The location was beautiful and we were well received by Henry, the manager. I would recommend some attention to maintenance - the Roman blind in the bedroom requires repair - it would not open. The decor generally would benefit from some attention - it is very dated. However, I would still recommend it to friends as the farm is peaceful and in a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Coenie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Baie aangenaam, skoon en netjiese eenhede. Baie aangenaam, skoon en netjiese eenhede. Sal weer volgende jaar bespreek. Ons eenheid het slegs 'n yskas gehad met geen vriesplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gemaklike verblyf in pragtige omgewing. Honeyrock Cottages is maklik bereikbaar en in 'n pragtige omgewing in Kleinmond. Daar is alles wat nodig is vir oornagverblyf (soos in ons geval). Van die werknemers het vrywillig aangebied om bagasie te help dra, aangesien die parkeerplek nie reg langs die huisies is nie. Alles was skoon en netjies en die koningsgrootte bed was baie gemaklik. Ons hond, wat saam reis, het die groot, goedversorgde grasperke baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, met goeie sonsondergang! Baie lekker gebly, sal beslis weer! Baie, baie rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona G
1 nag
5.0
Des 2025

Peaceful, beautiful, comfortable. Beautiful cottages in Kleinmond. Very peaceful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vrede vir die siel. Love die plek. Ons het so lekker gebly. Plek het alles ingehad wat mens nodig het. Hulle gaan ons beslis weer sien. Tuine pragtig. So 'n rustige plaasgevoel. Ons love die plek. Wayne en sy span so behulpsaam. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noeleen
Honeyrock Cottages
Hi Michelle Thank you so much for the fabulous review. We hope we will see you again. Best regards, Noeleen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Noeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c9196173791327e376660f75533161236a643422fae42423bde33e28b817ff0e3db71a3ea5fa0796d1e86102836889e66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 124 5 1 5 Roos Avenue Heuningklip 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.332081133718 19.044322144497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang