Hoofstraat 17 Gastehuis
Opsomming van Resensie
Desiree B - Jul 2022
Gemiddeld
Heerlike verblyf in Prieska.
Cathleen H - Feb 2022
Gemiddeld
Baie gasvry ontvang!
Hoofstraat 17 Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Hoofstraat17
Kevin B - Jan 2022
Gemiddeld
Next time in Prieska - it's the place to go!
Loraine H - Mei 2019
Gemiddeld
Gasvry en netjies.
Hoofstraat 17 Gastehuis se terugvoer
Dit was ñ voorreg om jul te ontmoet en ons mooi Gastehuis met jul te deel.
Hoop om gou weer te sien.
Groete
Gary T - Feb 2018
Gemiddeld
Friendly, accommodating and professional.
Hoofstraat 17 Gastehuis se terugvoer
Thanks Gary, a previlige to accomodate you and your lovely wife.
Wish we could spoil you much more.
Michelle P - Apr 2017
Gemiddeld
Heerlike, gerieflike verblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Lovely comfortable stay.
Such a lovely place, with all the comfort you need. Jeandri was a kind host and made us feel very welcome.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Hoofstraat 17 Gastehuis se terugvoer
So lekker om julle te ontmoet en te ontvang in ons gastehuis.
Frik R - Aug 2016
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld! Vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt en veilige verblyf.
Hoofstraat 17 Gastehuis se terugvoer
Dankie vir mooi terugvoering. My gaste is vir ons belangrik.
Hoop jul paar dae by die kinders was lekker.
Groete.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 17, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom