Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoog 109 High

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Hoog 109 High
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Thozama M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thozama M
Gesin met tieners

Enjoyed the weekend.

We enjoyed the weekend, the place was cool and comfortable. More specifically it's a safe place. Would recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Saam met vriende

Great.

Great. Four out of the five were taking part in the Iron Man race. Suited our needs completely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia V
Gesin met tieners

My family and I enjoyed ourselves, regardless of the wet and unpleasant weather.

Because of the wet weather, we mostly had to stay indoors, but the kids kept themselves busy with Netflix and Xbox. It is a cozy little place, and everything that is needed is available. The host went out of his way to accommodate us. I'm also happy with the communication received from the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faadhil M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faadhil M
Gesin met klein kinders

A very big wow.

This place is suitable for a family like mine. Kids age 2 and 4 had fun in the enclosed yard. Braai area and patio.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie V
Saam met vriende

Lekker gebly!

Baie netjies, skoon perfekte plekkie, sal enige tyd weer soontoe gaan! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker blyplek!

Die waarde vir geld is baie goed omdat dit as 'n eenheid uitgehuur word. Die eienaar het alles mooi vooraf gereël met my. Die eenheid is baie net, skoon en agtermekaar. Die oop erf buite is groot genoeg om te kan speel op. Dis in die hartjie van Mosselbaai, so ons kon stap in die dorp in. Mens sien geen boemelaars in die area nie, so dit los mens gerus dat daar nie goed sal wegraak nie, ook nie dat hulle sal kom bedel nie. 10 uit 10 vir die blyplek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane C
Gesin met klein kinders

Beslis my eerste keuse as ons weer in Mosselbaai wil bly.

Hoog 109 High was 'n uitstekende keuse. Klein en goed toegeruste huise. Slaapplek vir 5, ideaal vir 2 grootmense en drie kindertjies. Ons kon werklik nie vir meer vra nie. Dit was home away from home, so gemaklik en alles was skoon. Ek kan beslis aanbeveel vir enige gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik en ons sal baie graag weer daar wil gaan bly.

Hoog 109 is baie goed ingerig en baie netjies. Alles is daar wat jy nodig het. Dit is baie sentraal geleë, en baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G
Gesin met tieners

'n Baie goed geleë, gesellige woonstel waar ons graag weer sal wil oorbly!

Ons besoek aan Hoog 109 was 'n aangename ervaring. Dis veilig, baie sentraal geleë en verskaf baie goeie waarde vir geld. Ons gesin het ons tyd in Mosselbaai baie geniet en sal baie graag weer hier oorbly. Dit was regtig soos om tuis te wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek vir wegbreek.

Ideale woonstel vir naweekwegbreek en waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy J

Dit is fantasties.

Ons groep was baie beïndruk met die woonstel. Baie netjies en het alles in benodig word vir 'n wegbreek. Sal dit beslis aanveveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervan D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervan D
Saam met vriende

Dit was baie lekker, alles binne stapafstand en kindervriendelik.

Die plek was nie baie moeilik om te vind nie en die feit dat jy naby alles is, was perfek. Die groen grasperk voor was lekker speelplek vir my kleintjie. 5 min se ry vanaf Diaz strand en die slippery slides was ook baie opwindend. Ons het goeie vakansie gehad met heerlike reën wat Kaapstad so baie nodig het. Goeie "memories". Sal beslis weer kom kuier, dankie Mitch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viv D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viv D
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation, pristine, clean and everything there you would need.

See star rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great verblyf, rustig, skoon en met alles wat jy nodig het.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Gesin met klein kinders

Net genoeg.

Heerlike klein plekkie. Sal verseker weer oorbly. Sou net voorstel dat stortgordyn dalk vervang word met glas, want daar was net een stortmat. Gordyn vou om en maak vloer nat. Na 5 mense deur die stort is, is dit bietjie onaangenaam. En ekstra klein handdoekies. Verder was dit meer as wat ons verwag het en meer as genoeg wat jy nodig het vir vakansie by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die verblyf was gerieflik, netjies en in 'n stil area geleë. Die eienaar was baie gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highstraat 109, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwZWQzMGExLWJiY2UtNGNjYi04NTM3LTA0N2JmNDhmMGY2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 109 High Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.183997781176 22.142104606152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem