Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1602

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg, Horizon Bay Woonstelle Eenheid 1602, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R4 260 R3 408 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Horizon Bay 1602 is in die pragtige Weskus-area van Kaapstad geleë en bied die geleentheid vir 'n luukse seevakansie in die gewilde voorstad Bloubergstrand. Hierdie area is bekend vir sy poskaartmooi uitsig op Tafelberg.

Horizon Bay 1602 is 'n bekoorlike kuswoonstel met lugversorging. Dit beskik oor 3 unieke slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kraakvars, wit linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoeltjies. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien. Die sitarea spog met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n pragtige see-uitsig. Dit lei na die eetarea.

Skuifdeure lei van die sitarea na 'n balkon met 'n onbelemmerde see-uitsig. Dit is die perfekte plek om te sien hoe die laatmiddagson lang skaduwees gooi.

Slaapplek

’n Bespreking by Horizon Bay 1602 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 58

Resensies 31

Jaar gelys 7

Ligging

  • Blaauwbergweg, Horizon Bay Woonstelle Eenheid 1602, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 260
R4 260 R3 408
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 260
R4 260 R3 408
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg, Horizon Bay Woonstelle Eenheid 1602, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea72be70129416c4f509359d5a7cf698570d93c8f3c0f6763fe8c983cbf94ffa33217695062b2b0b09a411b9a3698b382ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 260 nouVanaf R3 408 per nag, vir 6 mense Blaauwberg Road Horizon Bay Apartments Unit 1602 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822047245529 18.477358188885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem