Horizon Bay 702
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg, Horizon Bay Woonstelle Eenheid 702, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R3 540R2 832 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Horizon Bay 702 is in die Weskus-area van Kaapstad en bied 'n luukse kusvakansie in die gewilde voorstad Bloubergstrand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf. Die omsetter staan slaggereed vir gebruik tydens beurtkrag en gaste sal deurgaande toegang tot 'n lig, die TV en WiFi hê tydens kragonderbrekings. Daar is ook 'n ekstra kragprop vir gebruik.
Die bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvolle slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Dit spog ook met 'n onbelemmerde see-uitsig. WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad met 'n see-uitsig op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Horizon Bay 702 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 29
Jaar gelys 7
Ligging
- Blaauwberg-weg, Horizon Bay Woonstelle Eenheid 702, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergrant Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg, Horizon Bay Woonstelle Eenheid 702, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12