Horizon Bay 904
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbergweg, Horizon Bay-woonstelle, Eenheid 904, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R1 300R1 040 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Horizon Bay 904 is 'n bekoorlike woonstel in Blouberg, Kaapstad. Dit bied gerieflike en luukse verblyf aan 'n paartjie of enkelreisiger.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea en 1 badkamer. Die smaakvolle slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Kraakvars, wit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Glasskuifdeure lei van die sitarea na 'n balkon met stoepmeubels en 'n pragtige uitsig oor die see in die verte.
Veilige onderdakparkeerplek in 'n aangewese parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot 'n skitterende, gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Horizon Bay 904 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 31
Jaar gelys 7
Ligging
- Blaauwbergweg, Horizon Bay-woonstelle, Eenheid 904, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Horizon Bay 904 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergrant Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbergweg, Horizon Bay-woonstelle, Eenheid 904, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12