Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Savannah Camp Site and Chalets

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nick B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nick B
Gesin met klein kinders

Average.

Nie veel gehad om te doen nie. Vriende wat by nabygeleë plekke gewoon het, het meer waarde gekry en goedkoper betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for your review.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Pierre V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the kind review.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Caitland P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caitland P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would recommend!

Very peaceful space to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the lovely review.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Francois S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met vriende

Fantastic.

We had a wonderful stay and will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the kind review, Francois. It was great having you stay with us.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Driesa J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Driesa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus. Baie wild gesien. Stil en rustig.

Rede vir waarde vir geld - kan nie stort as dit load shedding is nie. Die braaier het nie wiele nie en moet deur 2 mense opgetel word om te skuif. Die rooster onder die kole is deur gebrand en is die kole laag onder die vleis. Verder alles pragtig "upmarket".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the kind review, Driesa. It was wonderful having you here.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Tyla C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyla C
Saam met vriende

Relaxed, fun and beautiful.

Super chilled! The pool was always clean, the chalet was just the right size and it was only a 20 min drive from a different resort that had Big 5 game drives.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the kind review, Tyla Cloete. It was great having you here.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Naomi V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek.

Dit is 'n bietjie afgeleë. Baie grondpaaie moet eerder met 'n 4x4 voertuig gery word. Ek het wel die stilte en wild geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for your review.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Derick O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ja, baie rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the wonderful review, Derick. It was a pleasure hosting you.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Andre S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi natuurskoon.

Baie lekker gerus. Pragtige natuurskoon en beslis veilig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the kind review, Andre. It was great having you stay with us.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Monica H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely chalets, a really comfortable stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the kind review. It was a pleasure having you stay.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Garth B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay and visit the park.

Friendly and the chalet-units are really nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the great review. It was a pleasure having you stay here.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Roberto G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roberto G
Saam met vriende

Excellent place to stay with amazing views.

The facilities were clean, the owner was extremely friendly and helpful, and the tented rooms have a great sunset view with the game in the background, would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the kind review. It was a pleasure having you stay with us.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Pieter B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Bietjie van 'n teleurstelling.

Die plek is taamlik nuut en het nog baie ontwikkeling nodig. Bome is geplant, maar gaan tyd vat om te groei. Geen groen gras, baie stof. Eenhede lyk netjies van buite maar binnekant is daar konstruksie- en afwerkingtekortkomings. Dan, bygesê, pragtige meubels en skoon, gemaklike slaapfasiliteite. Geen krag rugsteun. Blykbaar is daar baie werk in proses. Ek sal graag weer kyk in vyf jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for your review.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Adrinette M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier in die Bosveld.

Sterre gekyk, gebraai, geswem, wild gekyk en die stilte waardeer, 'n wenresep om te ontspan en af te skakel. Ons akkommodasie (chalet vir 2 mense) was goed ingerig met 'n ten volle toegeruste kombuis (met gasstoof en gasketel), binnetafel, buitetafel by vuur, rusbanke, alles wat 'n mens nodig het om heerlike te ontspan en af te skakel. Geen TV, want dit sal die atmosfeer bederf. Onthou die swemhanddoeke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the kind review, it was great having you visit us.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Jacqui B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B
Saam met vriende

Not what I expected. I was extremely surprised and the stay was fantastic!

To stay in the bushveld like that. Wild animals everywhere. So close to nature. The host is so friendly and I would go back anytime!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the lovely review. It was great having you visit us.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Nicolaas O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas O
Saam met vriende

Rustig, skoon en netjies.

Maklike bespreking, vriendelike diens, netjies en doelmatige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you most kindly for the great review.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Monica B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B
Gesin met klein kinders

Fantastic stay.

We enjoyed the 6 sleeper chalets, and loved the fact that there is a nice open space for family activities and get together. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you very much for the kind review. It was great having you here in our Tented Camp.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Stephanie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede keer net so lekker.

Dit was ons tweede keer by Horizon en was weereens heerlik. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Load shedding en waterdruk werk nie saam nie, maar dit het ons gelukkig nie beïnvloed nie. Ligte was voorsien vir load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for your lovely review. It was nice having you visit us again.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Mark C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Saam met vriende

Was baie skoon en netjies gewees.

Was baie lekker gewees. Eienaar is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the great review. It was wonderful having you visit us.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Hantie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gebly en alles was netjies en skoon. Pragtige plekkie.

Dit was ons eerste keer in Dinokeng reservaat. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en alles in die huisie was pragtig skoon en netjies. 'n Blesbok en blouwildebeeste het rustig om die huis gewei terwyl ons laat middag om die vuur gesit het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the kind review. It was a pleasure having you here.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Charlene J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, luilekker, keurig, na aan die natuur, privaatheid en baie meer as wat jy nodig het om tuis te voel.

Ongelooflike rustigheid, regte wilde diere wat mak genoeg is om genoeg van te sien, volop wild, baie paadjies om die veld te voet te verken, veilig, geen steurnisse soos lawaai en baie mense-beweging nie. Keurig gemeubileer, alles wat jy nodig het en meer, baie mooi uitsig. Dit was perfek vir ons twee middeljariges wat wil stap, ontspan, vuurmaak en sonsondergange waardeer op ons eie tyd. Die stilte het eintlik gesuis in ons ore - presies wat ons wou hê!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for your wonderful review. It was great having you stay here.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Kobus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

The perfect getaway place. Quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for your kind review. Was great having the two of you stay with us.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Uitstekend.

Gasvryheid no1. Pragtig en rustig. Dankie Lynn vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the kind review. It was great having you visit us.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Marcha L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcha L

Baie rustig en gerieflik.

Die geriewe is uitstekend. Alles werk en is baie mooi skoon. Lynn was altyd beskikbaar indien mens 'n vraag gehad het of iets nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the great review. It was a pleasure to host you.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Lia D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia D
Gesin met tieners

Pragtige eenheid! Lynn, ons gasvrou, is 'n absolute juweel. Die rustigheid is ongelooflik. Absoluut home away from home in die middel van die bos.

Alle geriewe wat jy moontlik kan nodig kry, is in die eenheid. Pragtige nyalas wat rondom die eenheid loop. Heerlike swembad beskikbaar. Ons as gesin het baie gerus en dit ongelooflik baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for your kind review. It was a pleasure having you visit us.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Anel F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker. Ons het lekke gerus.

Ons het dit baie geniet. Baie gasvry en vriendelik ontvang. Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you. It was wonderful having you here to enjoy your 50th wedding anniversary. May there be many more happy years together.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Lionel D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel D
Gesin met tieners

Lovely home away from home. Serene and awesome chalet.

Located in the bushveld and reserve, peaceful and quiet, lovely facility. Awesome home away from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you most kindly, for the wonderful review.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Bianca L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie rustig, stil, net perfek vir ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for your kind review.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Isabel V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en rustig.

Jammer dat beurtkrag so groot impak op alles het, selfs waterpompe se druk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for your kind review. The load shedding is impacting on all our lives at the moment which is so sad.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Francis M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis M

Gasvry, rustig en ideaal geleë.

Dit is 'n wonderlike wegbreek in die natuur. Daar is beperkte eenhede en kampplek en dit laat jou voel of jy alleen bly met die natuur om jou. Die chalet is baie goed ingerig en netjies. Ons gasvrou het ons gul ontvang en dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you most kindly for the wonderful review.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Analisa J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analisa J
Gesin met klein kinders

Peaceful and good for the soul.

We arrived there to a very friendly Lynn that welcomed us with open arms. The peaceful quietness of the place is breath taking. Woke up to a very sunny morning, the girls took out a ride and walk into the bushes and felt safe and as if they were home, one with nature. Place was clean and spacious. Thank you Lynn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you for the kind review. It was wonderful having you visit us at Horizon Savannah.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Jessica D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D
Gesin met klein kinders

Family bush getaway.

Lovely for the first bush visit with our toddler.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you most kindly. Looking forward to seeing you again.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Riana S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekamp!

Dit was so lekker! Die kamp en ablusiegeriewe is baie netjies en pragtig! Die natuurskoon, sonsopkoms en -ondergang is van die mooiste wat ons nog beleef het! Dankie Lynn en Gerald, dit was heerlik om by julle te kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Thank you very much, it was a pleasure having you at our camp. We hope to see you again.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Matthys Jc S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys Jc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice unit, fire pit and pool setup.

Please add can opener to kitchen utensils. The place without power for odd day or so. Owners forgot to switch on water pressure pump to unit. Would recommend fan or aircon to the unit to keep cool and assist with lots of flies and mosquitos at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noleen D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen D
Saam met vriende

Lynne het ons baie vriendelik ontvang. Sy is 'n fantastiese vrou. Ek beveel haar aan. Savana Horizen is puik, netjies, daai ekstra tikkie afronding, modern, skoon. Wow.

Julle sal nooit spyt wees nie. Dis so stil en rustige bosveld en 'n lekker vuurtjie. Oop glasdeure en vensters laat jou toe om die natuur 360 view te sien. Pragtig. Lynne het baie mooi decor in die chalet. Moderne kombuis. genoeg breekware en baie glase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Savannah Camp Site and Chalets se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te verwelkom.

Horizon Savannah Camp Site and Chalets
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6 Boveneind, Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5a24d7aa3cdcf68b2c69c0035c6840a2a6816a39b4d64ef7663314ab8386b50632ddf0ce76e197c571aaac486b9346466f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 Portion 6 Boveneind Groenfontein 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417859 28.468355
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem