Horizon View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heron-singel 555, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Horizon View is 'n lig en helder selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Chintsa (Cintsa)-Oos geleë is. Dié eiendom is ideaal vir 'n rit na die strand en is naby verskeie besienswaardighede.
Dié eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea en 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n outomatiese suigwaaier, stort, wasbak en toilet. Die kombuis langsaan is met 'n yskas, oond, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n onderdakpatio met draagbare ketelbraaigeriewe.
Daar is veilige parkeerplek by die ingangsvlak langs die woonstel. Horizon View is in 'n stil area met 'n uitsig oor die see en is minder as 1 km vanaf uitgestrekte, ongerepte strande, kitskosrestaurante, winkels en 'n buiteklub.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rod Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Heron-singel 555, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Horizon View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Chintsa (Cintsa) Wildekus Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heron-singel 555, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap