LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Horseshoe Game Reserve | LekkeSlaap
+66

Horseshoe Game Reserve

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Horseshoe Game Reserve
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Luca Z - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luca Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, beautiful and relaxing.

Wonderful, easily accessible cabin with fantastic view. Simple but very neat. Excellent value for money. Booked a second visit before we even left!

Hendrik B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Gesin met tieners

Baie rustig en stil, net reg as jy met natuur wil een word.

Het in tente gebly. Het my weer teruggeneem na my kinderdae. Hou van die rustigheid en die feit dat daar nie iemand is wat jou pla nie.

Morne V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Gesin met klein kinders

Was 'n uitstekende wegbreek saam met familie uit die gejaagde lewe.

Dit was werklik 'n wegbreek wat goed was vir die siel. Ons het dit verskriklik baie geniet. Lekker op die grondpaaie gaan rondry, wandelpaadjies gaan stap. Kamele, springbokke, zebras gesien. Altyd daai veilige gevoel gehad. Laat aande om die vuur spandeer, sonsondergang en die oggendreuke en geluide was amazing gewees. Dankie.

Leon B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Gesin met klein kinders

Baie netjiese verblyf in rustige omgewing met die vryheid om die reservaat en wild op ons eie tyd te verken.

Ons was beïndruk met die netjiese en skoon akkommodasie, asook die kwaliteit en hoeveelheid eetgerei en verskeidenheid glase in die eenheid. Die reservaat is ook groter as wat ek oorspronklik gedink het en daar is verskeie paaie om te verken, sommige meer uitdagend as ander. Die paaie word ook goed onderhou, sodat takke nie jou voertuig beskadig nie.Ons het met elke wildsrit verskeie wild gesien wat veral my 2 jong dogters, 3 en 7 jaar oud baie geniet het. Ek hou ook van die vryheid wat mens het om die reservaat op jou eie tyd en per voertuig, bergfiets of te voet te kan verken.

Vicky C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning location and comfortable stay.

A lovely hidden gem, in a beautiful spot. We really enjoyed our stay but suggest that you take your own drinking water. The vegetation is very dense so unless you venture onto the farm roads (with 4x4), it may limit what you see. But we really had a wonderful time there with friends. The braai area and cabin balcony are spectacular.

Horseshoe Game Reserve's terugvoer

Thank you very much, and glad you had a superb time!

Horseshoe Game Reserve
Lunga M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunga M
Gesin met tieners

Die plek is awesome!

Skoon, privaat. Mal oor alles. Die groot vuur was die kersie op die koek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The place is awesome!

Clean, private. Love everything about it. The bonfire was the cherry on top.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jenna T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna T
Gesin met tieners

This is a wonderful, clean, relaxing and beautiful place.

See stars.

Anneke W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke W
Gesin met tieners

Uiters gerieflike akkommodasie in 'n pragtige omgewing, hier kry jy rus vir jou siel en kan kuier met jou eie harts-mense.

Ons was baie beïndruk en tevrede met die akkommodasie, ligging, diens en omgewing. Daar was deurgaans vinnige, goeie en duidelike kommunikasie van Horseshoe bestuurder. Die huis en tente was in 'n netjiese toestand en keurig versorg. Die omgewing is heerlik rustig en ons het van die beloofde wilde diere gesien. Die braai geriewe ook tops. Alles was 'n baie goeie ervaring.

Isabel V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy hou van stilte en ontspanning is hierdie die plek vir jou!

Baie mooi natuurskoon en mooi chalet. Wonderlike stiltes en gasvryheid! Kan dit hoogs aanbeveel. Gaan definitief weer terug!

Horseshoe Game Reserve's terugvoer

Baie dankie - hoop om jou vinnig weer te sien.

Horseshoe Game Reserve
Amanda V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met vriende

Baie skoon en gerieflik, ideaal vir 'n glamping trip.

Ons het baie lekker gebly. Was baie verbaas toe ons die tentjies, braai-area en badkamergeriewe sien. Die foto's op die page is nie so mooi soos wat hierdie plekkie in die regte lewe is nie. Ek sal in 'n oogwink weer hier bly. Baie vriendelike personeel en mooi natuurskoon.

Gilbert F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilbert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, tranquil, right in the middle of nature with a beautiful view

It was just what we needed after a busy but rewarding year.

Chris S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Rustig, pragtige uitsig en mens kan lekker ontspan.

Goeie waarde vir geld. 5 sterre! Moenie die plek mis nie.

Horseshoe Game Reserve's terugvoer

Dankie en bly om te hoor julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien binnekort.

Horseshoe Game Reserve
Nathan T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan T
Saam met vriende

Amazing place to relax and get away from it all.

Easy to get to and close to East London. It is an incredibly beautiful reserve with magnificent views and a variety of wildlife. The perfect place to just go and relax and have nothing to worry about.

Zak N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zak N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie rustig en baie mooi.

Frik T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik T
Enkelreisiger

Most quiet stay ever.

This was one of the best places I stayed at in a long time. Will be back soon.

Kevin V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V
Gesin met tieners

Baie netjies en luuks.

Ons sal meer tyd hier moet kom spandeer, een dag was te min, ons het baie lekker gekuier, alles het gewerk en was skoon en luuks. Baie dankie.

Horseshoe Game Reserve's terugvoer

Baie dankie en ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Horseshoe Game Reserve
Erene L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie goed, die tentkampe heerlik maar kombuis-area kort nog aandag.

Die aanwysing na die plek is baie verwarrend en kan mens maklik verdwaal, meer aanwysings soos borde moet aangebring word. Dit sal gerieflik wees as daar aangedui kan word, om vanaf die Komga-afdraaipad dit slegs 6,k km is en dat die plaasnommer 64 is, dit sal help as daar by die hek 'n bord kan op kom. Kombuis as die wind waai kan die gaste stofie nie gebruik nie, het ook nie perfek gewerk nie. Daar kort 'n raamwerk om die area om die wind te keer.

Horseshoe Game Reserve's terugvoer

Goeie dag julle, baie dankie dat julle terugvoer gegee het. Ons het reeds die gasstoof 'n windskerm laat opsit en is in die proses om binne so 3 weke die kombuis so bietjie van 'n meer toe hoek te gee. Daar gaan ook sommer nog 'n nuwe tent op wat voortaan 'n dubbelbed tent sal wees. Hoop om julle weer te sien sodra al die nuwe aanwysings borde op is.

Horseshoe Game Reserve
Mariana J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana J

Baie spesiale plek.

Ons is vriendelik ontvang deur die nuwe bestuurder, Anrich, wat regtig baie moeite gedoen het om ons welkom te laat voel. Hy het onmiddellik gehelp as ons vrae gehad het. Die eienaars het soveel moeite gedoen om hoë kwaliteit verblyf te verskaf teen bekostigbare prys. Baie dankie daarvoor! As jy wil wegbreek en in absolute stilte wil gaan bly en een wil wees met die natuur, is hierdie die plek om te gaan. Dit is voëlliefhebbers se paradys en dit is veilig om te gaan stap. Ook baie naby Oos-Londen. Ons was 'n gesin met 4 grootmense wat heel gerieflik gebly het. Die enigste "probeem" is dat daar nie naamborde by die afdraaipad is of by plaas se ingang nie, dus moet jy GPS-koördinate gebruik, veral as jy ook nie van Oos-Londen se rigting kom nie.

Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N6, Plaas 436, 15 km vanaf Macleantown, 4950, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ZDY4NThmLTJlYWEtNGM2YS05NGQ5LWI0Y2ViZTJlYTFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Off the N6 Farm 436 4950 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.798867171522 27.834071731613
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!