Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel Eberwein

  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otavi-straat en Sam Nujome-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 410 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hotel Eberwein is 'n bekoorlike Victoriaanse-styl hotel in Swakopmund, Erongo, met materiaal, meubels en dekor om by die algehele styl van die gebou te pas. Dit bied gaste gerief en welstand in 'n baie knus omgewing.

Dié hotel spog met 17 kamers wat slaapplek bied aan 1 of 3 gaste. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi in.

Gaste het toegang tot verskeie gemeenskaplike areas, soos die sitarea waar gaste met 'n boek kan ontspan of saam met vriende kan kuier. 'n Heerlike, heilsame ontbyt word daagliks in die eetarea bedien. Die verblyf bied veilige, ondergrondse parkeerplek.

Swakopmund is 'n pragtige Namibiese kusdorpie met strandpromenades, palmbome en Duitse koloniale geboue, aan die rand van die Namibwoestyn.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Hotel Eberwein
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hoek van Otavi-straat en Sam Nujome-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Hotel Eberwein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 410
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otavi-straat en Sam Nujome-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf56232b566d3a61cdeb918078e682a5d9f08669ac37af6d8053373116980883b20ed6ea68bbdbeb2e1850178c5302ba8da8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 410 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Corner of Otavi Street and Sam Nujome Ave Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.677846890079 14.529236555099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem