Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel Krige

Hotel
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 25 Junie 2024. Bespreekbaar tot 9 Mei 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krigestraat 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 275 R1 965 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hotel Krige is in die historiese buurt van Stellenbosch geleë en is naby die Universiteit Stellenbosch en verskeie eetplekke, winkeltjies, kulturele gebiede en historiese landmerke.

Gaste kan tussen 24 individueel versierde kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied, kies. Elke kamer het gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Sommige van die kamers het toegang tot 'n privaat binnehof en ander lei na 'n balkon. Die kamers het ook elk 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolfoond, koffiemasjien en 'n ketel.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die hotel het ook 'n eenvoudige wegneemontbyt.

Die omliggende area het 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos natuurreservate, skilderagtige wynplase en bekende gholflandgoedere.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hotel Krige
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Krigestraat 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hotel Krige het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 275
R3 275 R1 965
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 275
R3 275 R1 965
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krigestraat 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb689894a4bc96bbeedf879f080d75d756d9836c92915e13859bdd4ec619ebea7208fa5f44b3807e3be067f93bae8de7ea11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 275 nouVanaf R1 965 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 12 Krige Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.940400726055 18.856799849074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem