Hotel Pension Palmquell
- Kapasiteit: 41 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Jonker-straat 60, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hotel Pension Palmquell is 'n rustige oase in Windhoek. Die hotel is in een van die oudste en gewildste woongebiede in die stad geleë, minder as 5 km van 2 winkelsentrums en die stad af. Die hotel is ideaal vir vakansiegangers, gesinne en sakereisigers.
Gerieflike verblyf word in 16 gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, 'n TV, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n sitarea, 'n kas en 'n lessenaar. 'n Buffet- of vegetariese ontbyt word bedien.
Die hotel het 'n tuin, swembad, sitkamer, wynkroeg en 'n restaurant, en spog met 'n informele atmosfeer en Namibiese gasvryheid.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Restaurant op Perseel
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Ulrike Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Jan Jonker-straat 60, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Hotel Pension Palmquell het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein Windhoek Windhoek Khomas Namibië
- Kapasiteit: 41 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Jonker-straat 60, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom