Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House 12 Beach Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 37, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

House 12 Beach Club is 'n bekoorlike huis in Yzerfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf met see-uitsigte in die verte. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n matras wat vir 'n kind geskik is. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n matras wat vir 'n kind geskik is. Die 2 badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is oopplan-leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en gemaklike rusbanke. Die huis het 'n kuierarea met gemaklike rusbanke, 'n ingeboude braai, yskassie, pooltafel en 'n TV.

Die huis lei na 'n balkon met sitplek en 'n groot agterplaas met 'n tuin. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by House 12 Beach Club sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir House 12 Beach Club
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 37, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink House 12 Beach Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 37, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA258fd20a62038a8a3e979043eaea898fe6801142db5d4954073ca5ca82dc284fc515e9ecb879adf0931a0636a40a583a164a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 37 Dasseneiland Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.35491451327 18.157776138152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem