Luxurious House in Wildlife Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié luukse selfsorghuis is deel van die 400 akker Blyde Wildlife-landgoed wat aan die voorheuwels van die Drakensberge geleë is. Hoedspruit is net 16 km weg, tussen die Krugerwildtuin en die Blyderivier Canyon geleë.

House 33 Blyde Wildlife-landgoed kan tot 6 mense akkommodeer in 3 slaapkamers. Daar is 3 badkamers, waarvan 2 en suite is, en elke badkamer het 'n stort. Die buite-area is ruim en jy kan die pragtige Afrika-uitsig vanaf die grasdak stoep geniet. Dit is ook die perfekte plekkie vanwaar jy die wild van die plaas kan aanskou. Daar is kameelperde, sebras, wildebeeste, vlakvarke, njalas en impalas. Die area spog ook met 'n swembad, eetarea, braai-area en parkering. WiFi is beskikbaar in die huis.

Daar is 'n skoonmaker aan diens wat die eenheid sal skoonmaak, wasgoed was en stryk. Daar is verskeie toere en uitstappies soos warmlugballonvlugte, wildritte en vlotvaarte kan gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Luxurious House in Wildlife Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Luxurious House In Wildlife Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false