House 41 Blyde Wildlife Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié spoggerige selfsorghuis bied puik verblyf met asemrowende uitsigte oor die natuur en die wild in 'n 400 hektaar-wildlandgoed. Die landgoed is aan die voet van die Drakensberge, sowat 16 km buite Hoedspruit.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 'n loft area met dubbelbed wat as 4de slaapkamer gebruik kan word indien nodig en kan 6 volwassenes en 2 kinders huisves. Daar is 2 badkamers (1 en-suite) met storte. Daar is ook 'n ruim buite-area wat bestaan uit 'n grasdak stoep, swembad, eet area, braai area en parkering vir u voertuig. Gaste het ‘n pragtige uitsig van die stoep af en kan verskeie wildspesies (kameelperde, sebras, blouwildebeeste, vlakvarke, njalas en rooibokke) bewonder.

'n Huishulp is aan diens om die huis skoon te maak en klere te was en te stryk. Ons kan ook verskeie uitstappies (warmlugballonvlugte, wildritte, riviervaarte, ens.) vir jou bespreek. Verskeie motorhuurmaatskappye is beskikbaar in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House 41 Blyde Wildlife Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]