Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Magriet

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir House Magriet
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elize R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Baie lekker, skoon, netjies en gerieflik. Al wat kort is diefwering voor vensters en trellisdeure. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolien B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien B
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en lieflike huis.

Dit was 'n heerlike wegbreek. Die huis het alles wat mens benodig om 'n gerieflike wegbreek te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Magriet se terugvoer

Baie dankie Nicolien! Ek is bly julle het dit geniet en ervaar vir wat dit is. Kom bly gerus weer.

House Magriet
Raymond B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond B
Saam met vriende

It was okay.

Lovely area, but not a lot to do. Hence why we left after day 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Magriet se terugvoer

Hi Raymond. I will recommend you research before you decide to do a getaway to a small coastal town. This platform is not for you to review the area but to review the stay at the house. The location of the house is sea view and there should not be an issue with that on your overall score. There is plenty to do in the area if you know where to go.

House Magriet
Willene R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willene R
Saam met vriende

Die kuier was heerlik.

Ons het 'n heerlike tyd van rus gehad. Dit was regtig amazing. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Magriet se terugvoer

Baie dankie, Willene. Ek is bly julle het dit geniet en waardeer vir wat dit is. Kom bly gerus weer. Vriendelike groete, Huis Magriet.

House Magriet
Andre T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Gesin met tieners

Gerieflik en prentjie-mooi.

Kamers is ruim. Braaiplek in die kombuis is 'n wenner. Klimaat in die warm somermaande was goed met koel see lug. Genoeg om te doen in en rondom Doringbaai. Waarde vir geld en gesin het dit geniet. Kommunikasie met die gasvrou was baie gemaklik per WhatsApp. Die huis het alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imelda J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda J
Saam met vriende

Great.

Absolute beautiful view from the house. The house is so spacious and is equipped with everything you might need for your stay. If you are travelling to the accommodation, make sure that you have all your necessities and food. Stores are limited and not open until late. No garages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig - Laai jou battery.

Ons is baie vriendelik ontvang. Dit is 'n pragtige huis wat ruim is en het alles in wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique L
Gesin met klein kinders

Baie lekker kuiertjie.

Ons het baie lekker gekuier. Die huis kort wel 'n paar goedjies soos kombuisgoedjies en bakke. Die klein vrieskas het baie min spasie, veral as mens vir 'n paar dae bly en alles moet saambring a.g.v. die gebrek aan winkels in die area. Nog 'n kisvrieskas sal perfek wees! Die storte is regtig amazing, wel gedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecil D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil D
Saam met vriende

Pragtige uitsig. Groot gerieflike kombuis met ingeboude braai.

Daar is nie parkering vir die voertuie nie en moet buite parkeer word alhoewel hulle sê dit is veilig. Ek sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nel V
Saam met vriende

Beautiful views. Very quiet. Good for the soul.

We really had an amazing time. There is a small beach like 50 meters from the house. Took my dog for a walk there. Also, if you have kids, there is a safe place on the beach for kiddies to swim in summer. Pubs and restaurants are within walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Magriet se terugvoer

Hi Nel, thank you so much for your beautiful comments. It is really a special place glad you could experience it in that way. Regards. Carl

House Magriet
Burger V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burger V
Saam met vriende

Lekker gemaklike huis met uitstekende binnebraai.

Hangplek in badkamers en kamers te min, geen tafels vir tasse in kamers, moet vanaf grond af werk juis omdat hangplek onvoldoende is. Sit net 'n paar groot hake in kamers op, kaste het nie hangers in nie. Maar dit is opbouende kritiek. Algemene probleem met gastehuise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie netjies en skoon. Kyk na die regtervenster in die kombuis, hy knip nie behoorlik vas nie. Hy raas erg met die oostewind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Gerieflike huis, ruim.

Goeie ligging, ruim vertrekke, goed toegeruste kombuis, oor die algemeen 'n lekker naweek-wegbreekhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Magriet se terugvoer

Baie dankie Johan, ek is bly julle het dit geniet kom gerus weer.
Vriendelike Groete. Carl Knierim

House Magriet
Arithuza V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arithuza V
Gesin met klein kinders

Very lovely stay we had.

Beautiful house with everything we needed available to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa L
Gesin met klein kinders

Rustig atmosfeer, stapafstand van winkels en eetplekke.

Lekker plek om te gaan rus en die see te geniet met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gladys H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, dit was 'n belewenis.

Sal definitief dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Magriet se terugvoer

Dankie Gladys. Ek is bly julle het dit geniet.

House Magriet
Connie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie F
Saam met vriende

Fantasties.

Alles was bo my verwagtinge. Sal defintief weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Magriet se terugvoer

Dankie Connie. Ek is bly julle het dit geniet.

House Magriet
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R362, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6c917bad7d686fc359d93732391f9a9d61f5a3194bb4d4d1db12f782c1fe53224a8d578004714b24b018161eaa63e79a628?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 R362 Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.813655125527 18.236974643381
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem