House Oester
- Kapasiteit: 0 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oesterstraat, North Dune, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
House Oester is 'n lieflike selfsorghuis in die kusdorpie Hentiesbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat 'n rustige wegbreek naby die see soek.
Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Verder is daar 'n wasmasjien en tweede yskas-vrieskas in die aparte opwaskamer. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n binnebraai.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die verblyf is naby die strand, restaurante en geriefswinkels.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 24
Jaar gelys 6
Ligging
- Oesterstraat, North Dune, Hentiesbaai, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 0 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oesterstraat, North Dune, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom